Menlopark Akkommodasie by Comfort Guest House | LekkeSlaap
+30
+30

Comfort Guest House

  • Vanaf R510 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dertiendestraat 31, Menlo Park, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Comfort Guest House bied gehalte-oornagverblyf in Menlo Park in Pretoria. Pretoria staan as die Jakarandastad bekend weens die talle boomlanings met ligpers bloeisels. Dié stil stad het verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede, asook ou geboue en museums om te verken.

Die gastehuis bied verblyf in 'n gesinseenheid, dubbelkamers, 'n enkelkamer of 'n koningkamer. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, TV met satellietkanale, 'n sitarea en 'n lessenaar.

Daar is 'n patio met gemaklike sitplek en 'n eetarea, asook 'n eetarea en leefarea binne. Daar is ook gratis WiFi, parkeerplek en lugversorging.

Pretoria spog met verskeie doendinge, soos perdryroetes by die Voortrekkermonument, wildkyk by die Premier Wildreservaat en tandem-valskermspring by die Pretoria Skydving Club.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 26 resensies vir Comfort Guest House
Netheid
3.4/5
Diens
3.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.2/5

Ligging

  • Dertiendestraat 31, Menlo Park, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Comfort Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dertiendestraat 31, Menlo Park, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATZXL2hOPN5Nuo8OMZVIxPQHIpz7Sv2jP6bH6x2ffJrH0oQcBAW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R510  per nag (plek vir 2) 26 5 1 4 31 13th Street Menlo Park 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.771974 28.254769
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za