Menlopark Akkommodasie by Comfort Guest House | LekkeSlaap
+30

Comfort Guest House

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 26 resensies vir Comfort Guest House
Netheid
3.4/5
Diens
3.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.2/5
Peet G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Naby Brooklyn Mall, Life Day Clinic Brooklyn en Club Surgical Centre. Groot kamer met selfs 'n klein yskassie. Vierkant-area lekker kuierplek. Pragtig saans met die ligte rondom die dek. Groot kuierstoep met baie sitplek. Uitstekende en vriendelike diens. Sal definitief weer daar gaan slaap indien ons weer Club Surgical moet besoek.

Samuel S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Samuel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very uncomfortable, room too small.

Place not easily accessible (it's hidden and no signage), limited parking space, far from rooms, couples room too small, no easy movement between bed and wardrobe, torn bedding, there's kettle but no utensils (tea, coffee,sugar, and milk) bathroom light not working, no spare key, as a result, room not cleaned after leaving. Youth partying in the premises during the night making it difficult to sleep. No hand towels and soaps, only one chair, one glass in the room for a couple.

Ruth M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quality time well spent with my partner.

The place was very clean, the staff was helpful and friendly. I enjoyed every minute of our stay.

Comfort Guest House's terugvoer

Good day Ruth,
Thanks a million times. Honestly speaking, with you guys comfort guesthouse will remain on top, we appreciate your comments as this will also help us to improve as best as we can.
Thank you so much and come again.

Comfort Guest House
Gert H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Doeltreffend.

Alles netjies en waarde vir geld.

Magda P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Magda P

Swak.

Geen ketel. Geen koffie, tee ens. Geen seep ,ens. in badkamer. Linne geskeur. Handdoeke vol gate. Stoele het kolle op wat vuil lyk. Lugversorger werk nie. TV werk nie.

Jolanda L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda L
Gesin met tieners

Verblyf netjies.

Kamers baie mooi en netjies. Daar was egter nie 'n ketel en koppies. Die TV het ook nie gewerk nie.

Annemarie S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Annemarie S
Saam met vriende

Baie teleurgesteld, glad nie waarde vir geld nie!

Die lugversorging asook die DStv was buite werking. Daar was nie koffie-/teefasiliteite beskikbaar (soos belowe) gewees nie.

Veruschka W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Veruschka W
Saam met vriende

Kamers is klein, kort baie aandag en raserig.

Ek het gesien hulle is besig om te op te knap, wat die plek definitief mooier gaan maak, maar tydens ons verblyf die naweek was dit raserig. Hulle het nie ons kamers die Saterdagoggend skoongemaak nie. Die linne het gate in. Die lugversorging en stort kort aandag. Die kamer waarin ek en my man gebly het is bitter klein en daar is baie min beweeg-/bly-spasie. Die personeel was vriendelik en behulpsaam.

Melissa G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Melissa G
Saam met vriende

Was orraait gewees.

Was bietjie ontsteld oor die diens. My kamer was nie reg toe ek daar aangekom het nie, bed was nie oorgetrek nie en kussing ook nie. Ek het nie koffiebekers in my kamer gehad nie. My badkamerlig was gebreek en nooit reggemaak nie en my handdoek het gate in gehad. Ek het ook nie 'n afstandbeheer vir die lugversorging gehad nie, moes die kamer langs myne s'n leen.

Gerrit K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit K
Gesin met tieners

Goed geleë in goeie buurt en veilig.

Genoeg parkering agter hekke. Kwaliteit beddegoed.

Marda S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Marda S
Saam met vriende

Nié 'n lekker slaapervaring nie.

Die gastehuis was wel skoon, maar in die Deluxe-kamer was slegs een handdoek, kliphard met 'n groot gat in. Daar is wel 'n klein keteltjie in die kamer, maar geen beker, koffie, tee of suiker nie. Die toilethokkie is bitter klein. Ons nagrus is wreed en lank onderbreek deur 'n rot op die plastiekplafon. Die parkering is glad nie voldoende nie en word jy goed vas parkeer, van die ander gaste moet vroeg opgeklop word om hul voertuie te kom skuif sodat jy jou voertuig kan uitwurm.

Gideon K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gideon K
Saam met vriende

Was nie die beste nie, ander gaste maak groot bohaai as hulle inboek en die staf hou hulle nie stil nie.

Hulle kan werk aan om 'n koffie en watertjie in die kamers te sit. Daar was niks op perseel vir gaste om te drink nie. Handdoeke was oud en kliphard. Nie genoeg vir die gaste wat daar moes slaap nie. Geen handewassepie. Kamers stink na rook.

Natasia V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Natasia V
Besigheidsreis

Ek dink nie ek het al ooit sulke swak diens beleef nie.

Ek het gereël vir 'n laat aankoms, op aankoms was die dame wat my ontvang het nie seker van my bespreking nie en het kontant vereis nadat ek reeds die fooi per EFT betaal het, ek was honger en moeg as gevolg van 'n veelvuldige stede sakereis. Ek het gevra vir 'n afstandbeheer vir die hek wat my geweier is. My kamer was yskoud, met geen ekstra komberse nie en geen handdoeke nie. Ek moes op die ou end betaal om net voor 12 die nag van kamer te skuif. Swakste diens ooit.

Johan D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nee asb. handdoeke.

Geen glase asook stukkende toilet.

Andrea S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea S
Saam met vriende

Mens het niks meer nodig nie.

Staf was vriendelik en opgewasse vir die taak. Ons Kramer (Bali) se deur het net moeilik gewerk omrede knip afgebreek was. Daar was ook 'n ketel in ons kamer, maar geen koppies of koffie nie. Maar dit is kleinighede wat maklik opgelos kan word. Plek baie netjies en skoon.

Ria V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Saam met vriende

Ons het veilig gevoel en alles gehad wat ons nodig gehad het teen 'n billike prys.

Die gastehuis is baie goed geleë naby Brooklyn Mall. Dit is maklik bereikbaar m.b.v. 'n GPS (of selfs op grond van die inligting wat op die web verskaf word). Daar is veilige parkering vir 'n mens se motor en ook 'n goeie spyskaart as 'n mens tuis sou wou eet. Ons kon ons TV nie aan die werk kry nie. Gelukkig was ons eintlik te moeg vir TV-kyk, maar dit benadeel ons (andersins positiewe) herinnering aan die gastehuis tog so 'n bietjie. Belangrik is die feit dat ons te alle tye veilig gevoel het en die rustigheid van die omgewing kon geniet.

Heinro M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinro M
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Bekostigbare opsies vir 1 persoon.

Isak B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isak B
Saam met vriende

Vinnige nag in Comfort Guest House.

Die gastehuis is baie netjies en in 'n stil woongebied. Die werknemers by die gastehuis is baie vriendelik en hulpvaardig. Hulle het 'n lekker sentrale fasiliteit waar mens rustig kan sit. Die gastehuis kan wel hul onderhoud op die fasiliteite verbeter: geen gloeilampe in die bedlampies nie, van die muurpapier is nie netjies geplak nie, ens. Dit sal help om ook 'n kragopwekker aan te skaf en/of die gaste in te lig oor die beurtkrag se skedule.

Carin M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M
Enkelreisiger

Love al die DStv-kanale.

Het baie lekker gebly. Hulle het baie verbeterings aangebring van vorige verblyf. Die ontvangsdames weet nie mooi wie inboek nie, dit kan verbeter.

Johan M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M

Unorganised.

I booked a twin room (first enquired about it beforehand) for my husband and his worker. When they arrived they were given a room with a double bed (even though I stipulated quite clearly that it is two men requiring two beds) and then when my husband questioned it, they did not seem to know what was going on. He had to pay in extra so that he then could take an extra room, so that they can each sleep in their own beds. I understand when it is not stipulated upfront - but I have stipulated this.

Amanda K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en gerieflik. Skoon en baie gerieflik.

Dorcas was baie vriendelik. Verbyf is uitstekend. Sal weer gaan.

Andre V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Blykbaar was eienaar in 'n ongeluk en kon hulle nie my bewys van betalling opspoor. Geen handdoeke in kamer. Kamer was netjies maar nie gereed. Staff was baie vriendelik. Kamer langsaan vreeslik lawaaierig tot 2 uur die oggend. Glad nie my tipe verblyf. Jammer.

Carin M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carin M
Enkelreisiger

Ek het baie gemaklik gebly.

Die kamer se instandhouding kan verbeter word. Daar was dinge wat gebreek was. Die staf kan ook meer hulpvaardig van die begin af wees - ek moes heeltyd vra waar wat is en wat ek mag gebruik of nie.

Drieka J - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Drieka J
Saam met vriende

Baie netjies, skoon en veilig.

Baie veilige en skoon gastehuis. Vriendelike diens.

Charlene C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene C
Saam met vriende

Value for money.

The rooms are small but you have everything you need. Clean, comfortable beds, air-con, friendly service, TV and good linen. Not easy parking, but you can manage.

Lauriaan M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauriaan M
Saam met vriende

Skoon en netjies.

Daar gekom en daar het hulle nie ons bespreking nie. Na 3 oproepe het hulle ons gehelp en 'n kamer vir ons gegee. Heerlik geslaap. Alles was skoon en baie netjies. Die stortdeur was gebreek maar niks te ernstig nie. Ontbyt was heerlik en personeel was vriendelik.

Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dertiendestraat 31, Menlo Park, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATZXL2hOPN5Nuo8OMZVIxPQHIpz7Sv2jP6bH6x2ffJrH0oQcBAW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R510  per nag (plek vir 2) 26 5 1 4 31 13th Street Menlo Park 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.771974 28.254769
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za