Comfortable Guest Suite in Irene Village

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Comfortable Guest Suite in Irene Village is 'n bekoorlike gaste-suite op 'n privaat eiendom in die Irene Security Village in Centurion.

Dié suite het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, konveksie-mikrogolfoond, induksieplaat, eetgerei, breekware en kookgerei. Daar is 'n klein etenstafel met sitplek vir 2. Die sitarea het 'n bank en 'n TV. Daar is 'n buite-gazebo waar gaste kan braai en kuier.

Die suite het 'n elektriese hek en 'n alarmstelsel. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Comfortable Guest Suite in Irene Village sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Comfortable Guest Suite In Irene Village gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za