Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Comfrey Cottage Collection

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 35 resensies vir Comfrey Cottage Collection
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Michelle W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Lieflik aan voet van berge. Wonderlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Comfrey Cottage Collection se terugvoer

Thank you Michelle for visiting us. It was a privilege hosting you.
Regards, Grant and Gerda.

Comfrey Cottage Collection
Elmarie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Pragtige berg, heerlike bed. Skoon en netjiese kamers. 'n BAIE besonderse ontbyt. Vriendelike gasheer en gasvrou. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Comfrey Cottage Collection se terugvoer

Hello Elmarie, baie dankie dat u ons besoek het en dit so geniet het. Mooi bly tot ons weer mekaar sien.
Groete
Gerda

Comfrey Cottage Collection
Judith N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith N
Enkelreisiger

Tranquil.

Peace of mind was what I experienced. I wish I could stay at Comfrey Cottage Collection for a longer time! The cleanliness and tranquility are amazing. But I wouldn't mind an electric gate, especially when it rains. It's just too much work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Comfrey Cottage Collection se terugvoer

Hello Judith, thank you for the review and the suggestion about the electric gate. We will look into it.
Regards,
Gerda

Comfrey Cottage Collection
Adele W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W
Besigheidsreis

Heerlik gebly.

Heerlik gebly en gaan beslis weer by Comfrey Cottage Collection bespreek en beveel hulle beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Comfrey Cottage Collection se terugvoer

Hello Adele
Thank you for those kind words. So glad you enjoyed your stay.
Regards
Gerda
Comfrey Cottage

Comfrey Cottage Collection
Alta D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Gemaklike bed met spierwit beddegoed. Lekker elektriese kombers want dit was vrek koud. Netjies en skoon. Vriendelike gasheer en vrou. Dankie Gerda!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and peaceful setting.

The breakfast was great and Grant and Gerda are lovely hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Comfrey Cottage Collection se terugvoer

Thank you Yvonne, for the review. It was a great pleasure hosting you. Regards. Gerda and Grant

Comfrey Cottage Collection
Willie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie P
Saam met vriende

Heerlik gebly in wonderlike en baie rustige omgewing en baie gasvrye eienaars.

Pragtige selfsorg huis waar ons heerlik gebly het. Alles wat ons nodig gehad het en meer. Als heerlik skoon en vars. Grant en Gerda was wonderlike en vriendelike gasheer en gasvrou wat ons baie tuis laat voel het en die beste ontbyt ooit! Sal verseker weer daar tuisgaan as die geleentheid hom voordoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Comfrey Cottage Collection se terugvoer

Hello Willie,
Thank you for all those kind comments. It was a pleasure hosting you and your friends. Thank you for staying with us.
Regards, Gerda and Grant.

Comfrey Cottage Collection
Dirkie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirkie B
Saam met vriende

Kuier saam met vriende.

Ons het heerlik hier gebly! Skoon, netjies. pragtige uitsig en die heerlikste ontbyt. Vriendelike mense! Sal Comfrey Cottage beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Comfrey Cottage Collection se terugvoer

Hello Abraham

Thank you so much for those kind words. It was a pleasure having you.
Go well. Till we meet again.

Regards
Gerda
Comfrey Cottage

Comfrey Cottage Collection
Christa D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D

Oorslaap op Lady Grey.

Rustige area. Netjiese kamers. Lekker kuier stoep. Alpacas in die tuin. Gasheer is baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ettienne V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne V
Saam met vriende

Warm reception, well-appointed rooms and great breakfasts.

Good value for money, quiet and peaceful surroundings. Would recommend Comfrey Cottage to any visitors to Lady Grey.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Comfrey Cottage Collection se terugvoer

Thank you Ettienne for the review, it was a pleasure hosting your party.
Regards,
Gerda

Comfrey Cottage Collection
Quentin D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Beautiful destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Comfrey Cottage Collection se terugvoer

Thank you Quentin, it was a pleasure having. Hope to see you again sometime.
Regards, Gerda.

Comfrey Cottage Collection
Kate Sarah F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate Sarah F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful position.

Very comfortable, in a lovely town, very central and well appointed. We had a lovely stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Comfrey Cottage Collection se terugvoer

Thank you Kate for your kind words. I'm so glad you enjoyed your stay at Comfrey, Hope to see you soon.
Regards Gerda

Comfrey Cottage Collection
Rohan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan V
Saam met vriende

Het ons verwagtinge oortref.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Comfrey Cottage Collection se terugvoer

Thank you Rohan for staying with us. It was a pleasure having you.

Comfrey Cottage Collection
Wian S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place, clean and well-priced.

Certainly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Comfrey Cottage Collection se terugvoer

Thank you Wian for your kind remarks and thank you for staying with us it was a pleasure having you.

Comfrey Cottage Collection
Ilze D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies, skoon, vriendelike diens.

Ons het heerlik gebly, sal Comfrey Cottage definitief aanbeveel vir skoon, netjiese en gemaklike verblyf met pragtige uitsig. Heerlike ontbyt en vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivien D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Vivien D
Saam met vriende

Clean and comfortable with a great breakfast.

The cottages are furnished with the basics. The breakfast in the main house is extraordinary.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Comfrey Cottage Collection se terugvoer

Hello Vivien,
Thank you so much for your review. We really appreciate it. It was a pleasure having you stay with us.
Stay well during these trying times.
Best regards,
Gerda and Grant,
Comfrey Cottage.

Comfrey Cottage Collection
Marthe-mari H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marthe-mari H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, standaardkamer.

Ons het lekker in Comfey Cottage gebly, maar gevoel die prys regverdig nie die kamer nie. Die kamer is wel baie netjies en die ontbyt was vreeslik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bradley J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bradley J
Gesin met tieners

Comfrey Cottage Collection - Excellent

We really enjoyed our stay at Comfrey Cottage. What we appreciated most in these times was that the owners take Covid-19 very seriously. They wear masks, sanitize hands and maintain appropriate social distancing whilst being friendly and helpful. This was certainly not the case with some other places we stayed during our recent road trip. Comfrey is established, lovely and a great place to stay in Lady Grey. Highly recommended

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en rustig

Die blyplek het baie potensiaal om vir meer as net n gastehuis gebruik teword. Ongelukkig is lLady Grey nou besonder stil. Benodig meer toeriste atraksies op die dorp

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging in 'n rustige omgewing.

Die ontbyt was verruklik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neil W
Saam met vriende

Very pleasant.

A very comfortable house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charming.

We really enjoyed the setting, the peace and quiet, and most of all the breakfast!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Comfrey Cottage Collection se terugvoer

Hi Jacques,

Thank you for the review on Travel Ground/Lekker Slaap. It was a pleasure having you.

Regards
Gerda & Grant
Comfrey Cottage

Comfrey Cottage Collection
Adrian O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian O

Quaint, comfortable cottages in a stunning setting.

Gerda and Grant are lovely hosts. Stunning and peaceful setting. Clean, comfortable and spacious rooms and a Master Chef standard breakfast. Will recommend Comfrey Cottage to family and friends without hesitation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice location.

Good value for money, friendly service and beautiful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointed.

We find it very hard to believe that the room has a 4-star grading. Old and dated and needs attention - walls has cracks everywhere. Also the linen is threadbare and the bed was not a queen size as advertised. Kitchenette disappointing. Fridge was not cold and no basin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Comfrey Cottage Collection se terugvoer

Dear Ilze,

Sorry that your stay with us didn't meet your expectation.
Unfortunately, the walls of these old buildings do crack, especially during this drought, and their maintenance is an ongoing challenge. Thank you for drawing our attention to the linen problem, new linen has been ordered to replace the few substandard pieces.
The bed in that room is definitely a queen size bed. That room doesn't have full self-catering facilities, it is advertised as having a fridge and microwave, we do have a self-catering cottage with a full kitchen.

Thank you for your comments.
Regards,
Grant.

Comfrey Cottage Collection
Johan D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons het baie lekker hier gebly. As jy sou gaan, vra beslis vir hul ontbyt met hawermoutpap en whiskey.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanus A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus A
Saam met vriende

Fantasties, iets om te beleef.

Comfrey Cottage is 'n fantastiese belewenis, die plaasgevoel wat besaai word met 'n ongelooflike warm gevoel en die ontbyt bo dit alles is net so fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Comfrey Cottage Collection se terugvoer

Thank you for the trouble, much appreciated.

George

Comfrey Cottage Collection
Fanus A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus A
Saam met vriende

Fantasties, iets om te beleef.

Comfrey Cottage is 'n fantastiese belewenis, die plaasgevoel wat besaai word met 'n ongelooflike warm gevoel en die ontbyt bo dit alles is net so fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel D
Saam met vriende

Rustig teen die berg.

Ruim en netjiese kamers met groot grasperke. Alpakkas wei rondom die wooneenhede. Die eienaars doen baie moeite. Die onbyt is uitstekend en moenie die spesiale oatspap mis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marie V
Gesin met klein kinders

Gemaklik, ruim en skoon.

Ons het lekker gebly, die kamer was skoon en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frik G
Saam met vriende

Baie mooi en lekker plek om te bly.

Ons was onder die verkeerde indruk dat dit 'n selfsorgplek was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Baie vriendelik en gasvry ontvang. Baie netjiese en skoon kamers en baie smaaklike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Comfrey Cottage Collection se terugvoer

Thank you Hettie, it was a pleasure meeting you!
Regards,
George

Comfrey Cottage Collection
Carin E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige eindbestemming.

Baie mooi ligging, vriendelike gasheer, netjiese skoon akkommodasie, trop alpakkas wat om die kamer wei was 'n heerlike verrassing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Even B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Even B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Comfrey Cottage word professioneel deur George en sy gesin bestuur dit bring mee dat al die fasette van die gastehuis bedryf by hulle op top standard is.Doen so voort George en baie dankie vir 'n heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Comfrey Cottage Collection se terugvoer

Thank you very much for your kind words Even, glad you enjoyed your stay.
Regards,
George

Comfrey Cottage Collection
Alet V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A most enjoyable experience!

This accommodation was a wonderful experience. Very neat, clean and tasteful. Warm welcome by owners and wonderful farmstyle ambience. Will definitely re-visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Comfrey Cottage Collection se terugvoer

Thanks Alet, glad you enjoyed your stay!
George

Comfrey Cottage Collection
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stephenson-straat 51-59, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19695d5413309c10c720b0dfa15707064eaa4dd83a6128597e372abb812d1b90cdf89ba7735c432271711bf33a47437d3ffc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 51-59 Stephenson Street Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.710712955313 27.222467677625