Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Comfy and Private Guest House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunnyside-laan 29, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R550 R495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Comfy and Private Guest House is op die gasheer se perseel in 'n veilige area, met 'n valhek, in Benoni. Dit is net 15 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe en ook naby geriewe en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorgkothuis en 'n gastekamer.

Die gastekothuis het slaapplek vir 2 gaste en het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n aparte bad en 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Handdoeke en beddegoed word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, koffiemasjien en ander toebehore toegerus. Die leefarea lei na die tuin met 'n braai-area.

Die gastekamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die kamer het 'n kantoorarea met 'n lessenaar en 'n stoel. Daar is basiese verhit-en-eetgeriewe.

Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n swembad en veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

Die eiendom is ook naby Korsman Bird Sanctuary geleë, en ongeveer 3 km vanaf Willowmoore Park en 4,5 km vanaf Northmead Mall.

Van Maandag tot Donderdag (veral vir sakereisigers) is die gasheer bereid om aandete teen 'n ekstra koste aan te bied. Kontak die gasheer asseblief direk indien jy belangstel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Comfy and Private Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 2

Ligging

  • Sunnyside-laan 29, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Comfy and Private Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunnyside-laan 29, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1a423b0e2932ead3bfa8eb013f3b68081194c8a54dd1f1141f4975f4abeb0293c0fcbe50be0933563d57f9f90521f61f3e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 29 Sunnyside Avenue Lakefield 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.197476 28.2906573
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem