Heidelberg Akkommodasie by Comfy Corner | LekkeSlaap
+4
+4

Comfy Corner

3 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marais-straat 103, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Comfy Corner is in die klein, bekoorlike stad Heidelberg in Gauteng. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek op pad na verskillende bestemmings.

Verblyf word in 2 kamers gebied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n yskassie, haardroër, TV met sekere DStv-kanale, wasbak en badhanddoeke. Daar is ook 'n klein kombuisie in elke kamer met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek word voorsien, asook gratis WiFi. Die eenhede word slegs op weeksdae skoongemaak.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Comfy Corner
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Marais-straat 103, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Gaste dink Comfy Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Heidelberg Gauteng
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marais-straat 103, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9yRLSfW2Jq17PQ7DA08Gu56Vl010TujjIa7z4L98UKpi37B3DR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 103 Marais Street Heidelberg 1441 Gauteng 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -26.500638012626 28.349474349703
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za