LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Comfy Corner | LekkeSlaap
+4

Comfy Corner

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Comfy Corner
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Glene S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glene S
Gesin met klein kinders

Gerieflik, maklik en baie skoon.

Ons het aan gekom en Eloise was dadelik beskikbaar. Baie maklik om Comfy Corner te kry. Daar was warm water. Ketel met koffie tee melk en bekers. Eienaar het die sleutels saam met die heksleutels vir ons gegee sodat ons kon kom en gaan soos ons dit nodig het.

Fritz B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf!

Vriendelike ontvangs. Kamer was netjies en skoon. Beveel definitief Comfy Corner aan!

Lieve T - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lieve T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang - vertrekke baie skoon en netjies - goeie waarde vir vinnige oornag.

Sien sterre.

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marais-straat 103, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9yRLSfW2Jq17PQ7DA08Gu56Vl010TujjIa7z4L98UKpi37B3DR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 103 Marais Street Heidelberg 1441 Gauteng 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -26.500638012626 28.349474349703
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!