LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Comfy Holiday Home | LekkeSlaap
+12

Comfy Holiday Home

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantiarylaan 2039, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Comfy Holiday Home is 'n selfsorghuis met 'n volledige see-uitsig en is hoog teen 'n heuwel in Wildernis geleë. Dié dorp is 'n gesogte vakansiebestemming op die Wes-Kaap se pragtige Tuinroete. Besoekers stroom jaarliks na Wildernis se uitgestrekte strande, rustige waters en matige klimaat.

Die huis het 4 slaapkamers en slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde het 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer is geskik vir 2 jong kindertjies en het 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Comfy Holiday Home beskik oor 'n oopplan-kombuis met 'n ontbyttoonbank, sitkamer en 'n eetarea. Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het gemaklike sitplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Comfy Holiday Home sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Comfy Holiday Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Constantiarylaan 2039, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Comfy Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantiarylaan 2039, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmMDJhM2QyLWU4MmYtNDVjOC1iMDQyLTFkOGE2MWI5ZDc2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 2039 Constantia Drive Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.99003 22.5807
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!