Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Commercial Hotel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 35, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R770 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Commercial Hotel is in 1970 gebou en is in die middel van Hopefield geleë. Dit bied gerieflike oornag- en vakansieverblyf.

Die hotel bied klassieke kamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke kamer het ook 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Badhanddoeke en plaaslike Simply Bee-produkte word voorsien.

Gaste kan in die lieflike tuin ontspan, 'n drankie by die kroeg geniet of 'n maaltyd by die restaurant eet. Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. 'n Boetiekwyn- en drankwinkel is ook beskikbaar en gaste het toegang tot braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek en klein honde is welkom indien dit vooraf gereël word.

Hopefield is bekend vir sy heuning en meer as 500 spesies fynbos. Dis net 30 km vanaf Langebaan, 40 km vanaf Saldanha, 45 km vanaf Velddrif en 49 km vanaf Paternoster.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 28 resensies vir Commercial Hotel
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat 35, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Gaste dink Commercial Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 35, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb033ad7e773680f00b41784d08a4246ec163261ad2e377c43a74a5b92e4984311225c39b6252775a504e4924e8de9035ad38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 35 Voortrekker Road Hopefield 7355 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.06263558201 18.346653