LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Compass View | LekkeSlaap
+24

Compass View

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New-weg 4, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Compass View is 'n privaat selfsorg-eenheid in 'n Karooplaas-styl in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap. Dis oorkant The Village Inn restaurant.

Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is elektriese komberse, waaiers, verwarmers, 'n haardroër, muskietnette, 'n ten volle toegeruste kombuis, strykyster en strykplank en 'n sitkamer met 'n knus kaggel.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Doendinge in die omgewing sluit begeleide wandelings, fietsry, bergfietsry, donkiekarritte, bierproe en voëlkyk in.

Nieu-Bethesda is bekend vir besienswaardighede soos Helen Martins se Uilhuis, kunsgalerye, Kitching Fossil Exploration Centre en die First People Centre by The Bethesda Art Centre. Daar is ook talle fotogeleenthede in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Compass View sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 40 resensies vir Compass View
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • New-weg 4, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Compass View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New-weg 4, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA953b6f50af94a168845c093ce3ab7ca3cb4b31e7a7ca4f0d5c0764b2d31bbdea0430f95f49084361ce2120438c755e958f77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650  per nag, vir 5 mense 40 5 1 5 4 New Road Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -31.866621959211 24.552406393848
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem