Compensation Beach Road Flat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Compensation Beach Road Flat is 'n smaakvol gemeubileerde vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die prentjiemooi dorp is die ideale vakansiebestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende kusvakansie en spog met lang sandstrande.

Die grondvloer-duplekswoonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en spog met gedeeltelike see-uitsigte. Die slaapkamers is op die boonste verdieping geleë en word via 'n trap bereik. 2 van die slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer in die hoofslaapkamer en die tweede badkamer is apart.

Die kombuis is ten volle met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die leefarea het 'n TV en lei na 'n privaat stoep.

Die kompleks bied direkte toegang tot die strand waar gaste lekker kan swem, branderplankry, snorkel, vlieërbranderplankry en visvang.

Slaapplek

'n Bespreking by Compensation Beach Road Flat sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Compensation Beach Road Flat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false