Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Con Amore Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 72, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

By Con Amore Guesthouse in De Aar word sierlikheid en eenvoud soomloos vervleg. Hierdie gastehuisie staan onder die eindelose blou lug in die pragtige sonlig van die Noord-Kaap en bied verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.

Die gastehuis beskik oor 5 en suite-kamers wat goed ingerig is en die sprokie-standaard van Con Amore Guesthouse weerspieël. Elkeen van hierdie ruim kamers is toegerus met 'n sagte bed, suiwer katoenlinne, vars handdoeke, komplimentêre badkamerbenodighede, 'n volledig toegeruste kombuisie, privaat ingang en veilige parkeerplek op die perseel.

Besoekers wat al kennis gemaak het met die luukse, dog bekostigbare, akkommodasie en persoonlike diens by Con Amore Guesthouse hou vol dat dit hul gunsteling wegbreekplek is.

Let asb. daarop dat Con Amore wel oor 'n kragopwekker beskik in die geval van beurtkrag.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Con Amore Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Du Toit-straat 72, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Gaste dink Con Amore Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

De Aar Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 72, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzMTQwYTEzLThmN2EtNDRjMy04NmE0LTJjMjM5ZjA0YjE0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 72 Du Toits Street De Aar 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.655437168463 24.002053350926