Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Concord Apartment

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Concord Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jacques V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Baie lekker gebly! Naby restaurante!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

10/10 would recommend.

Lovely apartment and wonderful hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karli C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karli C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay!

Ideal location. Great hosts. Thank you for a wonderful stay in the heart of Stellenbosch!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elza B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza B

Baie lekker blyplek, baie sentraal geleë.

Ek en my studente dogter het hier oornag. Alles was baie skoon en netjies. Perfekte ligging in middedorp, binne loopafstand van restaurante, die dorp en universiteit. Bietjie raserig. Veilige parkeerplek. Ongelukkig nie 'n haardroër nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdalene F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalene F
Gesin met klein kinders

Die verblyf was aangenaam. Die WiFi was on point.

Die verbly is gerieflik en naby aan alles, veral die universiteit en dit is my rede vir besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O
Enkelreisiger

Sentraal, gemaklik en puik.

Baie goed geleë en alles wat mens nodig het. WiFi het goed gewerk en kon lekker werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike woonstel.

Ons het duidelike instruksies ontvang waar ons die sleutel kon kry ek los. Parkering veilig. Woonstel skoon en netjies en lekker sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus Paul V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie luuks, skoon en wonderlike ligging, in die dorp. Sou baie graag TV wou hê.

Dit is pragtige verblyf. Daar was geen WiFi die volgende oggend voordat ons vertrek het nie. TV sou ook goed wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 380
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 45, Concord-kompleks, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9627d3ecc7d63ebcb3e95abea91c5ba8aaebf85efe5636c9334931b3172e81cd3dbc00e42eac4d06039b342fd56b68fb359?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 3 mense 8 5 1 5 45 Church Street Concord complex 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.937936424174 18.863227466865