Elandsfontein Akkommodasie by ConcordiaVOC | LekkeSlaap
+32

ConcordiaVOC

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein-plaas, Langs die R104, Pretoria, 0183, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

ConcordiaVOC is in 'n bosryke omgewing in Elandsfontein met 'n pragtige uitsig op die Witwatersberge en Magaliesberg.

Die gastehuis bied verblyf in 4 kamers waarvan 3 dubbelkamers en 1 'n gesinskamer met slaapplek vir 5 is. Die kamers het gemaklike dubbelbeddens en enkelbeddens en 'n privaat badkamer.

Geriewe op die perseel tot gaste se beskikking sluit 'n gemeenskaplike sitkamer, eetarea, kombuis, terras en tuin met 'n swembad in. Privaat parkeerplek is beskikbaar.

Let daarop dat ConcordiaVOC nie kaartgeriewe het nie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie aangesien daar reeds troeteldiere op die perseel is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Elandsfontein-plaas, Langs die R104, Pretoria, 0183, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein-plaas, Langs die R104, Pretoria, 0183, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3rTnrDu5dixRyTVU6bmFlNPAmSFNHuVzlMoX1u6FMWwyohxJDu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) Farm Elandsfontein Off the R104 0183 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.782529587722 28.003471791745
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za