Condo In The City

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Condo In The City is in Edenburg, Sandton en bied gehalteverblyf in 'n veilige kompleks. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n tweede aparte badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het banke en 'n TV met Netflix, en die eetarea het baie sitplek waar gaste maaltye saam kan geniet. Daar is komplimentêre WiFi en daar is 'n Alexa-eenheid wat musiek op gaste se stembevel kan speel.

Daar is lieflike braaigeriewe tot gaste se beskikking en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Condo In The City sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Drankies ingesluit
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Condo In The City gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za