Rooihuiskraal North Akkommodasie by Condor Guest House | LekkeSlaap
+22

Condor Guest House

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 - 20 Flufftail Straat, , Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Condor Guest House is geleë in 'n luukse buurt in Centurion, net langs die Ou Johannesburg-pad en die N1-hoofweg.

Daar is 11 ruim kamers: Presidensiële Suite, 2 Executive Suites, 6 Standaarddubbelkamers of 2-enkelbedkamers en 2 Ekonomie Kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, WiFi, 'n kluis, lugversorging, 'n kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met satellietkanale.

Gaste het toegang tot 2 swembaddens, 'n boma en braai-area.

Condor Guest House het 'n groot konferensiesaal wat 50 gaste kan akkommodeer vir verskeie funksies of geleenthede. Dit is die ideale verblyf vir sakereisigers én toeriste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Condor Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 18 - 20 Flufftail Straat, , Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Condor Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 - 20 Flufftail Straat, , Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArMZcD30u0XN1OVmLIb2eRDadGFAHwMq4hU1kE6MNkAI2JBwiJC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 18 - 20 Flufftail Street Rooihuiskraal North 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.877477851993 28.156281428242
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za