LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Conifer Cottage | LekkeSlaap
+12

Conifer Cottage

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Crossmaloof-plaas, Langs die R56, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Conifer Cottage is 'n gerieflike selfsorgkothuis op 'n werkende melk- en veeplaas naby die skilderagtige Elliot in die Oos-Kaap. Die kothuis is volledig gemeubileer en toegerus.

Conifer Cottage bied slaapplek aan 2 gaste in 1 slaapkamer. Daar is 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers. 'n Ekstra matras vir 2 kindertjies is op versoek beskikbaar.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, ketel en broodrooster. Elke oggend word vars melk, beskuit, koffie en tee voorsien. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die gemaklike sitkamer het 'n TV met DStv. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die huis word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae.

'n Seisoenale swembad met 'n braai-area is beskikbaar op versoek vanaf Oktober tot Maart vir gaste om te benut. Let asb. daarop dat die swembad nie bedek of omhein is nie. 'n Draagbare braai kan aan die kothuis op versoek voorsien word.

Kom geniet rustige plaasverblyf!

Slaapplek

’n Bespreking by Conifer Cottage sluit in:

Dubbelbed Kindermatras vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Conifer Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Crossmaloof-plaas, Langs die R56, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • Gaste dink Conifer Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Grens Area Oos-Kaap
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Crossmaloof-plaas, Langs die R56, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd536a25c1e1953eb9c5b991e496591c249ad2d7e13c938f66e0efb96f07e06f58b4237eabba464e645f622d929c56915167b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Crossmaloof Farm R56 road 5460 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -31.361301530313 27.779356082891
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!