Dullstroom Akkommodasie by Connemara Close | LekkeSlaap
+42

Connemara Close

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lesedi-straat , Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Connemara Close smelt soomloos saam met die omgewing om die ou Dullstroom op 'n kontemporêre manier te weerspieël. Die sandsteen-eenhede het bekoorlike voorkante en dis naby 2 van die visdamme. Dit bied uitsigte oor die dorpie en heuwels in die verte.

Elke eenheid is ingerig en word skoongemaak. Gaste kan hul eie maaltye in die toegeruste kombuise voorberei. Daar is ook meer as 20 kroeë en restaurante in die omgewing.

Daar is onderdakparkeerplek by elke eenheid.

Daar is verskeie doendinge in en om Dullstroom, soos perdry, bergfietse te huur, die Bird of Prey Centre, voetslaan, piekniekplekke, inkopies, kleiduifskiet en boogskiet.

Daar is 2 visdamme op die perseel. Dit kos R85 per persoon per dag om vis te vang en vry te laat.

Die kothuise kan apart of vir 'n groep van 14 bespreek word. Dis die ideale venue vir spesiale funksies.

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Connemara Close
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Lesedi-straat , Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Connemara Close het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lesedi-straat , Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2Mz1f9FGsmVB4hg3nLecEB1gOUrhI9fZZNtOfPRfjppFOCm5wv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Lesedi Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.4186999 30.102913
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za