LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Constantia Guest Lodge | LekkeSlaap
+89

Constantia Guest Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emmarentiastraat 133, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R795 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Geniet ons toegewyde span se professionele diens wat jou in styl sal bedien, maar tog sal sorg vir persoonlike aandag wat jou soos 'n ou vriend sal laat voel. Die verblyf, op 'n elegante Kaap-Hollandse wynplaas, verleen 'n vreedsame en ontspanne atmosfeer.

Ons geriewe is gemik op alle besoekers, van die sakereisiger tot die toeris en gesinne. Ons bied, onder andere, luukse akkommodasie teen bekostigbare tariewe, alle vervoer en/of 'n pendeldiens van die lughawe af, gratis WiFi en toergidsbesprekings. Indien jy egter spesifieke versoeke het, sal ons poog om jou daarmee ook behulpsaam te wees.

Ingesluit by die tariewe is 'n heerlike Kontinentale ontbyt. Middag- en aandetes is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele koste en is onderhewig aan ons gaste se voorkeure en dieetvereistes.

Ons het 7 kamers wat almal toegerus is met die volgende: 'n Koningingrootte-bed, TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n radiowekker, gratis WiFi-toegang.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 19 resensies vir Constantia Guest Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Emmarentiastraat 133, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Gaste dink Constantia Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R795
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R795
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emmarentiastraat 133, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkNTM0NmNkLTQ4NmUtNDZmZS1hN2E0LWIxM2RjNmYzZGI0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R795  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 133 Emmarentia Street Meyerspark 0184 Gauteng 086 999 0018 11:00-23:00 10:00 -25.74544 28.30289
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!