LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Constantia Guest Lodge | LekkeSlaap
+89

Constantia Guest Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 19 resensies vir Constantia Guest Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Junita V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Junita V
Besigheidsreis

Very nice accommodation.

It was a very nice place to stay at, reasonable rate with breakfast. The room was not very clean, the carpet is very dirty amongst other things. I found this place to be a better option in the area, not many to choose from in Pretoria East.

Hannes R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neutraal, lekker swembad en tuin.

Pragtige huis en tuin. Ons kamer se venstertjie is toegemaak met 'n tafel, so die kamer is baie benoud. Kort onderhoud, verf alleen sal 'n groot verskil maak. Die ou afgeleefde leunstoel voor die badkamervenster, moet liefs uitgegooi word. Die houtskryfstoel het net 'n goeie was nodig, so ook die lakens. Vriendelike ontvangs en lekker ontbyt so saam die geskiedenis, was baie lekker.

Christiaan W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan W
Saam met vriende

Great place to stay well worth the price.

Great place, only room for improvement is the parking space, otherwise no complaints.

De Wet S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
De Wet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was wat ek verwag het.

Sien sterre.

Bradley P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bradley P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay, food and service top class.

Food was great, service very friendly and stay was very comfortable.

Neels V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neels V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelike diens.

Die gastehuis is baie mooi en in 'n rustige buurt, kamer en badkamer was puik, ontbyt was basies maar goed voorgesit en genoeg.

Riaan S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Gesin met klein kinders

Was great gewees! Goeie diens!

Was regtig aangenaam om daar te kon tuisgaan. Sal beslis weer gaan.

Gert D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Die verblyf is waarde vir geld, maar die diens kan opgeskerp word.

Salomie G - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Salomie G
Besigheidsreis

Ek kan nie glo dat hierdie plek as 'n gastehuis goedgekeur is nie.

Bedompige kamer wat kokend warm was met my aankoms. Die dakwaaier klink of dit gaan opstyg en was totaal oneffektief om die kamer af te koel. Die handdoeke in die badkamer was grof en hard. Beide die kamer en badkamervloere was oortrek met kakkerlakke deur die aand. Ek het die kamer vir drie nagte bespreek, maar is na een nag daar weg. Ek dink die prys per nag van R660 is baie duur vir die plek.

Constantia Guest Lodge's terugvoer

Geliewe Salomie,
Dit is hartseer om te hoor dat jou oornag by ons nie lekker was nie. Dit maak my ook hartseer om te sien dat jy hier bogenoemde die Dakwaaier, Kakkerlakke en growwe handdoeke noem nadat jou gesprek met my was oor hoe jou planne verander het en jou vroeër moet uit wees weens jy oornag by familie en het geen probleme genoem nie.

Die span werk baie hard om Constantia 'n great tuiste te maak en dat jou aantygings 'n demper sit op al die harde werk wat ons insit.

Ek verstaan dat jy ongelukkig is oordat ons nie 'n afslag gegee het weens jy vroeër uit was nie en op geen stadium was dit in enige van ons gesprekke terwyl jy hier by ons was nie.

Groete en sterkte,

Constantia Bestuur

Constantia Guest Lodge
George M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amper "tuiste weg van die huis".

Wayne en sy span laat jou onmiddellik tuis voel. Hy stel opreg belang in welsyn van gaste. Eerste indruk van lodge was "dit is nie heeltemal soos op die foto's". Maar ons verstaan dat opknapping in proses is. Parkering is 'n probleem, alhoewel ek bevoorreg was om onderdak parkering te kry. Ons is nie anti-diere nie, maar die kat in die eetkamer is ietwat van 'n eetlus demper. Geheel gesien het ons "lekke geslaap" en sal, indien nodig, weer hier oornag.

Mari D - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D
Saam met vriende

Die verblyf was rustig en heerlik.

Die plek is pragtig en in 'n rustige omgewing. Die mense by die gastehuis is vriendelik en so behulpsaam en dis baie bekostigbaar. Ek sal verseker weer daar oornag.

Louise S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gevoel asof ons by familie waarvoor ons baie lief is gaan kuier het.

Vanaf ons aankoms tot ons vertrek was ons ten alle tye vriendelik behandel. Ons het veilig en rustig geslaap en heerlike ontbyt gekry voor vertrek. Sal beslis weer daar oornag

Gerrit D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prima verblijf, en zeer goede en vriendelijke service.

Zeker aan te bevelen voor een volgend bezoek.

Helmien G - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, vriendelike ontvangs! Tuis atmosfeer.

Pragtige antieke meubels en 'n rustige, huislike atmosfeer.

Jacob D - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf het in alle opsigte aan ons vereistes voldoen.

Ons sal beslis weer van Constantia Guest Lodge gebruik maak. Celesté het uit haar pad gegaan om ons tot hulp te wees en haar vriendelikheid laat haar gaste dadelik tuis voel. Die pragtige, ou huis met sy statige atmosfeer en ruim, gerieflike kamers is 'n wenner. Daar is ook tot in die fynste detail beplan vir hulle gaste se gerief.

Nico S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, vriendelik en gasvry.

Aangename en gasvrye ontvangs in 'n besonder karaktervolle Gastehuis met uisonderlike dekor.

Hantie S - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is vriendelik ontvang en het lekker geslaap en geëet in die pragtige gastehuis.

Die betaling het seepglad verloop. Ons is vriendelik verwelkom. Die dekor is pragtig. Die bed het baie lekker geslaap en die kamer was pragtig. Ons het 'n baie aangename ervaring gehad met ons verblyf in die pragtige gastehuis. Dankie weereens.

Jacobus K - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande verblyf en diens!

'n Pragtige gastehuis in 'n Koloniale styl in 'n baie mooi omgewing met baie vriendelike diens. Ons kan dit absoluut aanbeveel!

Osward Z - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Osward Z

Excellent service, I'll definitely be booked at Constatia next time I'm in Pretoria.

My stay at Constantia Guest Lodge was a memorable one.

Vanaf R795
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R795
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R795
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emmarentiastraat 133, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkNTM0NmNkLTQ4NmUtNDZmZS1hN2E0LWIxM2RjNmYzZGI0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R795  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 133 Emmarentia Street Meyerspark 0184 Gauteng 086 999 0018 11:00-23:00 10:00 -25.74544 28.30289
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!