Constantia Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Belasting en Ekstras
Bepalings en Voorwaardes
Tariewe is vir die hele villa op 'n selfsorgbasis en sluit skoonmaakdiens (Maandag tot Vrydag, openbare vakansies uitgesluit) en al die nodige linne en handdoeke in. Bespreking sal onmiddellik verval indien dit nie binne 48 na die bespreking betaal word nie.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Constantia Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 250 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za