Constantiaberg Holiday Homes

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Constantiaberg Holiday Homes is in Deurdrif, in die Groot Constantia-area, geleë. Constantia is een van die Kaap se bekendste voorstede, tussen wingerde van die oudste wynlande in Kaapstad. Dis naby talle restaurante, bied maklike toegang tot die hoofpaaie, en is net 'n kort rit vanaf die elegante Constantia Village-winkelsentrum.

Verblyf is beskikbaar in 2 unieke selfsorg-eenhede. Die eerste eenheid het slaapplek vir 3 volwassenes en die tweede eenheid het slaapplek vir 6 volwassenes.

Cottage Sauvignon het 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n privaat patio met 'n stoeptafel en braaigeriewe.

Cottage Chenin is 'n huisie met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n slaapbank vir 'n derde gas. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware en eetgerei. Die eetkamer het sitplek vir 3 gaste. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het ook 'n privaat patio.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans
  •  Duits

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Constantiaberg Holiday Homes gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 188 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false