Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Contractor Stay

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 13 resensies vir Contractor Stay
Netheid
3.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5
Reinhardt B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhardt B

Redelik goed.

Die verblyf is nie iets 'fancy' nie, maar dit is iets om jou en jou familie te huisves. Die plek was netjies toe ons daar aankom. Die mense is baie vriendelik. Daar is net een uitdaging. Die plek het soms na rook geruik. Ek en my gesin is glad nie rokers nie, so dit het ons bietjie gepla. Verder was alles heel gerieflik. Sal dit aanbeveel vir enigiemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Contractor Stay se terugvoer

Dankie Reinhardt,

Contractor Stay
Johan T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan T

Waarde vir geld.

Vriendelik en veillig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lamar W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lamar W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Algehele verbasing toe ons die kamerdeur oopmaak! Chalet was so netjies, ruim en goed toegerus. Die eerste indruk is gou op die agtergrond geskuif!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobie D

Baie vriendelike ontvangs.

Baie vriendelik ontvang en na kamer vergesel. Kamer was oor die algemeen baie skoon en die basiese koppie, bord, glas, ens. is beskikbaar. Lekker groot yskas, TV met OVHD is beskikbaar asook redelike hangkas. Die bestuur het elke aand kom verneem of alles in orde is en het gevra dat ek nie moet huiwer om probleme te bespreek nie. Twee klein tekortkominge - gaste moet gewaarsku word dat daar nie handdoeke beskikbaar is nie en 'n voetmatjie voor die bed sal welkom wees. Weereens, vir die prys is dit aangename verblyf. Dankie aan Trevor, die bestuurder, vir vriendelikheid en besoeke om te verneem of daar probleme is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex B
Besigheidsreis

Baie tevrede en netjies.

Billike prys, netjies en skoon en veilig. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yacoob K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yacoob K
Enkelreisiger

Excellent.

Fantabulous. Only air-con would help. And maybe some glasses.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heinrich S

Oor die algemeen nie sleg nie.

Daar was nie genoeg eetgerei nie en die badkamer was vuil. Ons kamer was daagliks skoongemaak, maar steeds was dit vuil. Ek sal egter steeds die plek gebruik en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harmen D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Harmen D
Enkelreisiger

Redelik gerieflik.

Het koffie, tee in eenheid gemis. Bed nie te gemaklik nie. Kliënt moet in kennis gestel word dat hulle hulle eie waslap, seep ens. moet saambring. Ekstra warm beddegoed sal nodig wees in die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Steven S
Besigheidsreis

Baie swak.

Kamers nie soos bespreek nie, omtrent geen ventilasie in die kamers nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Contractor Stay se terugvoer

Steven,
Dankie vir jou terugvoering en vyfster gradering van sekuriteit.
Met die gepaardgaande hitte word die ventilasie nou aangespreek deur oorweging te skenk aan lugversorging vir die spesifieke eenheid.
Vertrou ons sien jou weer in die toekoms .
Gerhard Terblanche

Contractor Stay
Heila V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila V
Gesin met klein kinders

Die fasiliteite was skoon, netjies en baie prakties.

Die kamers was baie skoon. Ek sal julle beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Contractor Stay se terugvoer

Dankie vir die compliment, hoop ons sien jou weer.

Contractor Stay
Willem W - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Willem W
Besigheidsreis

Rats were as big as cats and the bedding not clean.

Huge rats were all over the place and the bedding was dirty. Although the lady told me it was 15 mins drive from town, it was about half an hour's drive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Contractor Stay se terugvoer

Suzette,
We are only seeing small wildlife rabbits at night from time to time in this eco friendly estate. Our bedding standard procedure is that we put on clean bedding on arrival.
The location of Vereeniging, being a big City now and depending which specific destination you consider to be town, we are between 5 minute's and 30 minute's drive with the normal external factors like traffic congestion to be factored in for journey's.
Please consider us again for your next stay in The Vaal as we would like to rectify this matter.

Contractor Stay
Thinus K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het minder verwag, maar was aangenaam verras.

Drie dinge wat bietjie gepla het: Die stort se vloer maak mens se voete seer, die handdoeke en kussings het geruik na sigaretrook en die interkom by die hek het nie gewerk nie. Behalwe daarvoor het ons lekker geslaap en sal ons weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Contractor Stay se terugvoer

Hi Thinus,
Dankie vir die kompliment en terugvoering en ons gee aandag aan jul voorstelle ten einde on diens nog beter te maak.

Contractor Stay
Adel B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel B
Besigheidsreis

Skoon, aangenaam en goed vir ons doeleindes.

Aangenaam en netjies. Baie dankie, Gerhard!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Contractor Stay se terugvoer

Dankie vir die compliment, ons waardeer dit.

Contractor Stay
Vanaf R350
R350 R315
per nag, vir 2 mense
Vanaf R350
R350 R315
per nag, vir 2 mense
Vanaf R350
R350 R315
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverpark 44, R42, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab032fa234746bb795e364b5779d4c3a7affdf1cbd143cc51488f60f4baf0beee539a94e04937272025216187bf197f675fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R350 nouVanaf R315 per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 44 Riverpark R42 1939 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.644908772289 28.032760173082