Conway Court
Beskrywing
Conway Court is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 4 gaste in Bantry Bay met 'n lieflike see-uitsig.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Dié kamer bied toegang tot 'n terras met 'n lieflike see-uitsig. Die effe kleiner tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n hoekbad. Die kamer bied toegang tot 'n klein binnehof met 'n fonteintjie.
Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas en daar is 'n eetkamertafel waar maaltye saam geniet kan word.
Die sitkamer het 'n TV met DStv en WiFi en bied toegang tot die terras wat uitkyk oor die see. Die woonstel word eenkeer per week skoongemaak en daar is parkeerplek beskikbaar vir 1 voertuig.
Slaapplek
'n Bespreking by Conway Court sluit in:
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelbed
Kenmerke
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Vermaak
- Eksklusiewe DSTV
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Conway Court gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |