Coo-ee 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Coo-ee 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks in Heroldsbaai. Die gebou is ideaal geleë oorkant die strand en sowat 10 km vanaf George se lughawe.

Dié woonstel word bereik via 'n stel trappe en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n hoekbad, wasbak en 'n toilet het. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore.

Die leefarea langsaan het 'n TV en bied 'n uitsig oor die see vanaf die vensters. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-area en binnehof van die kompleks. Parkeerplek is op die straat beskikbaar.

Die perseel is die ideale basis vanwaar die omliggende besienswaardighede van die Tuinroete verken kan word, soos die Oubaai Gholflandgoed en die Garden Route Mall.

Slaapplek

'n Bespreking by Coo-ee 2 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Coo-ee 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false