Heroldsbaai Akkommodasie by Coo-ee 6 | LekkeSlaap
+11
+11

Coo-ee 6

Selfsorg
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 69, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Coo-ee 6 is 'n selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks in Heroldsbaai. Die gebou is oorkant die strand en sowat 10 km vanaf George se lughawe.

Die woonstel word via trappe bereik en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n oopplan en suite-stort en die tweede badkamer is apart en het ook 'n stort.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met die nodige kookgerei, asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea aan die oorkant het 'n TV en bied toegang tot 'n balkon met 'n draagbare braai en 'n uitsig oor die see en die omgewing.

Parkeerplek is beskikbaar op die straat. Die woonstel is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word en Oubaai Gholflandgoed en die Garden Route Mall is in die omtrek.

Slaapplek

’n Bespreking by Coo-ee 6 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kusweg 69, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 69, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbzPgBTPAEcun51pYJWYwFrb2hDq5Zw44BhqwtEhhngnM1epjLS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (plek vir 6) 69 Beach Road Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.054325 22.390672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za