Gonubie Akkommodasie by Coogee Bay C08 | LekkeSlaap
+11
+11

Coogee Bay C08

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deary-rylaan, Coogee Bay Eenheid C08, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Coogee Bay C08 is 'n volledig toegeruste en gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Coogee Bay-kompleks in Gonubie.

Apartment C08 het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea met skuifdeure na die balkon. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n deur na die balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbytkroeg met stoeltjies. Die gerieflike sitkamer het 'n waaier en 'n TV met DStv-hotelpakket en die sitarea lei deur glas-skuifdeure na 'n balkon met braaigeriewe en 'n piekniektafel.

Die lieflike balkon is die ideale plek om soggens 'n heerlike ontbyt te geniet terwyl jy oor die oseaan uitkyk of 'n smullekker aandete terwyl jy die sterre bo die see aanskou. Dit het 'n asemrowende uitsig oor die baai tot by die punt.

Let daarop dat bad- en gesighanddoeke nie in Desember voorsien word nie.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien agter 'n afstandbeheerde hek.

Coogee Bay is aan die begin van die plankpaadjie geleë wat na die warm sand en kristalhelder-water van Gonubie se hoofstrand lei. Daar is verskeie kroeë, koffiewinkels en restaurante naby wat The Deck, Shelly's Coffee Shop en Heavenly Pancake House insluit.

Slaapplek

’n Bespreking by Coogee Bay C08 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Coogee Bay C08
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Deary-rylaan, Coogee Bay Eenheid C08, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink Coogee Bay C08 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deary-rylaan, Coogee Bay Eenheid C08, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3OTkwNGRiLWYxY2ItNGFjYi1hZmI3LTQ4MjlkZTAwYTNiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Deary Drive Coogee Bay Unit C08 5257 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.938435872508 28.031860273611
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za