Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cooks Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35A h/v Van Wijk- en De La Rey-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 950 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Cooks Cottage is ’n onstpanne, gewilde kothuis in ’n stil straat in die hartjie van Franschhoek. Dis slegs ’n paar minute se stap van die dorp af en is ideaa vir gesinne of ’n klein groep vriende.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes in 2 dubbelkamers en 2 kinders in ’n Tin Tin-stapelbedkamer. Die kothuis het ’n onderdakstoep met ’n eet- en braai-area buite en dit lein na ’n groen tuin en privaat binnehof aan die voorkant. Daar is ook ’n 3x3 m-plonspoel en die binnehoif het ’n lieflike op die berge. Die kombuis is goed toegerus en daar is ’n eetarea, sitkamer en sitarea waar gaste kan ontspan.

Daar is 2 slaapkamers op die onderste verdieping: ’n dubbelkamer en stapelbedkamer vir kinders en ’n badkamer met 'n toilet en stort. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het ’n koninggrootte-bed en oopplan-badkamer met ’n groot losstaande bad met ’n uitsig agter ’n halwe muur. Daar is ’n knus sitarea op die boonste verdieping met ’n TV, DVD-speler en verskeie DVD's vir kinders en volwassenes. Dis ook ’n lekker plek vir kinders om te speel.

Cooks Cottage is ’n selfsorg- en oopplan-kothuis met ’n kombuis en eetarea. Die moderne, goed toegeruste kombuis het ’n ontbyttoonbank met sitplek vir 3, gasstoof, elektriese oond en Le Creuset-kookgerei. Daar is ’n aparte eetarea met 'n tafel en stoele vir 6 en daar is oorgenoeg plek vir alle geleenthede.

Die banke in die hoofleefarea staan rondom die Morso-kaggel en daar is ’n platskerm-TV, DStv en kringklank. Dis baie knus in die winter en somer met die deur wat nad ie plonspoel in die binnehof lei.

Daar is Franse deure wat vanaf die kombuis en eetarea na ’n systoep lei met 'n tafel vir 6, asook ’n groot dagbed en Weber-braai. Al die vensters en deure het Amerikaanse luike. Gaste kan heerlik in die binnehof op die sonstoele ontspan in die somer.

Slaapplek

’n Bespreking by Cooks Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kindermatras vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Cooks Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Jo Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 8

Jaar gelys 5

Ligging

  • 35A h/v Van Wijk- en De La Rey-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cooks Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35A h/v Van Wijk- en De La Rey-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78918ee5048a9a6b6e77736c086aad5c97829a500010f100051c2cc684c68df998b44fde90be44491a7c6372c664da51164c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 35A cnr Van Wijk and De la Rey Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.909689531474 19.117455846558
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem