Cool Waters Self-Catering

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod

Ontvang 'n gratis reis handoek vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Cool Waters Self-Catering is in Alberton geleë en bied verblyf in 1 gastekamer.

Die gastekamer het 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed, DStv, gratis WiFi en 'n tuin.

Daar is 'n elektriese braaipan, mikrogolf, tweeplaatstoof en yskassie. Ontbyt of aandete is op versoek beskikbaar.

Dis na aan die Union en Clinton Hospitale en die plaaslike winkelsentrum geleë.

Rook is streng verbode in die instansie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cool Waters Self-Catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Ontvang 'n gratis reis handoek vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za