Copper Den Condo

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Copper Den Condo is 'n selfsorgwoonstel in Big Bay met 'n uitsig oor die see en op Tafelberg in die verte. Daar is ook 'n balkon waar gaste skemerkelkies kan geniet en die sonsondergang kan bewonder.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamers het baddens en stort. 'n Kot en hoë stoeltjie is op versoek beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n tafel, 4 stoele en 'n gasbraai.

Slaapplek

'n Bespreking by Copper Den Condo sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Copper Den Condo gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 183 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false