Corada
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bokmakieriestraat 54, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Corada is 'n gerieflike gesinshuis in Sedgefield, 'n rustige dorpie weg van die stad se gejaag. Die huis het 'n pragtige uitsig oor Sedgefield se strandmeer en die hoofswemstrand is net 'n paar minute se stap weg. 'n Kort paadjie lei direk van die huis af na 'n semi-privaat strand.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste in 4 ruim slaapkamers. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die ander 2 het 2 enkelbeddens elk. Daar is 3 badkamers waarvan 1 net 'n bad het. Die ander 2 badkamers het elkeen 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n slaapbank vir 'n ekstra gas.
Die ruim leefarea bied toegang tot 'n dek wat oor die strandmeer kyk. Gaste kan deur die tuin na die strandmeer stap of die teerpad volg.
Corada bied toegang tot 'n semi-privaat strand en die hoofswemstrand is 'n entjie se stap van die huis af. Gaste kan ook via die hoofstrand na Gericke's Point of Pili Pili stap.
Sedgefield het 'n verskeidenheid restaurante, 'n biblioteek en interessante besighede, soos The Wood Shop en Sedgefield Classic Cars. Sedgefield Craft Brewery is ook in die omgewing en gaste kan plaaslike bier daar proe.
Avonturiers kan valskermsweef en watersport in die omgewing beoefen.
Slaapplek
’n Bespreking by Corada sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Bokmakieriestraat 54, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Corada het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Myoli Strand Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bokmakieriestraat 54, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom