Winterstrand Akkommodasie by Coral Beach House | LekkeSlaap
+6
+6

Coral Beach House

Selfsorg
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lanarthlaan, 86 Coral Beach Estate, Winterstrand, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Coral Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis wat smaakvol versier is en op die Coral Beach-sekuriteitslandgoed in Winterstrand, Oos-Londen geleë is.

Dié huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 3 slaapkamers, 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, eetgerei en breekware. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer. Linne word voorsien en elke kamer het 'n kas. Die huis het ook 'n patio met braaigeriewe. Parkeerplek is in 'n enkelmotorhuis beskikbaar.

Gaste kan lekker op die stoep ontspan en die seebries geniet. Dis ideaal vir 'n gesin of vriende wat op soek is na 'n heerlike wegbreek by die see.

Slaapplek

’n Bespreking by Coral Beach House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Lanarthlaan, 86 Coral Beach Estate, Winterstrand, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lanarthlaan, 86 Coral Beach Estate, Winterstrand, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXjKRylbTax7kyj4alr2t6oTky0J7K7JstpBTN9iYibFMbYLiH1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 8) Lanarth Avenue, 86 Coral Beach Estate Winterstrand 5201 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.092701446035 27.793746150926
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za