Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Close 11

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-keeromstraat 11, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Coral Close 11 is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis in die Santareme-area in St. Francisbaai met 'n Mediterreense tema.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die grondverdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die ander 3 slaapkamers is op die eerste verdieping. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 en suite-badkamers met storte en baddens.

Al die slaapkamers het lugversorging, ingeboude kaste en 'n glasskuifdeur wat óf na die balkon óf na die stoep lei. Beddegoed, komberse en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die grondverdieping het 'n ruim oopplan-leefarea en 'n kombuis en lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV met DStv en gratis WiFi. Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die huis is omhein, het 'n hek wat met 'n afstandbeheer werk en word deur 'n sekuriteitsmaatskappy gemonitor.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, bootvaarte, riviervaarte, watersport, tennisspeel, perdry op die strand, voëlkyk, voetslaan en gholfspeel in.

Daar is verskeie restaurante in St. Francis en Kaap St. Francis. Daar is soms optredes oor naweke en in die spitsseisoen. St. Francis het ook verskeie salonne, spas en boetieks. Kaap St. Francis is net 8 km ver en spog met besienswaardighede soos die Pikkewyn-rehabilitasiesentrum en vuurtorings.

Slaapplek

’n Bespreking by Coral Close 11 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Coral-keeromstraat 11, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-keeromstraat 11, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZdXzDIyVEGam0i8QMBOSQZ2ggOl9Sf3Bnh31h6K1VejianqgWd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 800 per nag (plek vir 6) 11 Coral Close St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.186907765705 24.854290612303