Grasso on the Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Grasso on the Bay is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Bloubergstrand. Die woonstel het 'n uitstekende uitsig op Tafelberg en Bloubergstrand is die perfekte plek vir diegene wat Kaapstad en die omliggende omgewing wil verken. Die goue strande is perfek vir watersport soos seilplankry en vlieërbranderry, en ander doendinge soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies en uiteet is in die omliggende omgewing beskikbaar.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed. Daar is bad- en stortgeriewe in die woonstel beskikbaar. ’n Bababed is op versoek beskikbaar.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word ook voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Grasso on the Bay sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Grasso On The Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 484 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za