Coral Road 1-bedroom Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Coral Road 1-bedroom Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Cape Coral-kompleks. Dis deel van die Tyger Classique-portefeulje wat ander selfsorgwoonstelle insluit. Dié woonstelkompleks is net 200 m vanaf die strand, naby 'n MyCiTi-bushalte en ook net 20 km van die middestad af. Blouberg bied ook pragtige strande, toprestaurante en verskeie nagklubs.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind, en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus en sluit eetgerei en breekware in. Die sitarea het 'n platskerm-TV met satelliet-kanale en lei na 'n balkonnetjie met 2 stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek in die Cape Coral-kompleks.

Slaapplek

'n Bespreking by Coral Road 1-bedroom Apartment sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Coral Road 1-bedroom Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 980 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false