Coral Sands Brickstone

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Van die nabygeleë strande tot die majestueuse berge wat die hele stad omvou, kom ervaar die beste van Kaapstad by dié drieslapakamerhuis met 'n volledige kombuis, privaat swembad, stoep met meubels en 'n grasgroen tuin.

Die dubbelverdieping-eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet. 'n Kot is op versoek beskikbaar.

Die huis het gratis WiFi, 'n platskerm-TV en 'n ten volle toegeruste kombuis. Kom ontspan in die klein swembad, of gooi 'n vleisie oor die kole, terwyl julle saam as 'n gesin kuier.

Dié huis is naby die Big Bay-strandfront - 'n gewilde bestemming vir watersport. Diegene wat nie so baie van die watersport hou nie, kan lekker agteroor sit en die uitsig oor Robbeneiland geniet. Ander buite-doendinge sluit voetslaan deur die Rietvlei-moerasland of die Table Bay Natuurreservaat waar gaste wild kan raaksien. Albei reservate is minder as 5 myl van die voordeur af.

Slaapplek

'n Bespreking by Coral Sands Brickstone sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Coral Sands Brickstone gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 755 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false