Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Tree Inn

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gunther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Coral Tree Inn
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

See stars.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanté P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanté P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was puik.

Die personeel was vriendelik en gasvry. Daar was 'n baie rustige en ontspannende atmosfeer. Die ontbyt was ook baie lekker gewees met 'n mooi uitsig.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wannes V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was presies waar ons weer en weer sal oornag. Dit was ook naby genoeg aan die plek waar die funksie gehou was. 'n Plek wat ek oor en oor sal aanbeveel. Diens van almal was uitstekend.

Perfekte omgewing, uitstekende diens. Dit is 'n mooi, warm gevoel gastehuis. Dit is 'n weer-kom blyplek. Net jammer met die Eskom se kragprobleem is WiFi-gebruik beperk. Kon dus nie gebruik nie. Nie Coral Tree se fout nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning location, beautiful property and all-round great personal service. Highly recommended.

Quiet, safe area. Excellent for bird-watching.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige, vredevolle wegbreek net buite die stad.

Die personeel is vreeslik behulpsaam en luister graag na hul gaste. Die ontbyt was besonders lekker met die heerlikste koffie! Die ligging is regtig besonders met pragtige natuur geluide waarna mens heeldag kan luister. Die plek is netjies en skoon en mens voel net rustig wanneer mens daar is.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrie J
Saam met vriende

Dit was 'n huislike ervaring in 'n pragtige omgewing - maar andersins teleurstellend.

Ek is verbaas dat Coral Tree Inn as 5 ster geadverteer word as daar so baie goed nie in plek is of die verwagting van 'n 5 ster baie hoër is. Ligte wat nie werk nie in 'n baie donker kamer, ontbyt was teleurstellend (koffie koud, dik snye brood met geen botter) konfythouers se deksels is geroes, geen hangplek vir 'n handdoek in die badkamer asook geen handeseep slegs handeroom asook bruin vlekke op die wit duvet. net doodeenvoudig nie op standaard in die lig gesien van die streng kriteria vir gastehuise nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Fantastic, fantastic, fantastic!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steven C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed stay, lovely room, nice country feeling, good breakfast, friendly staff.

The owner Gunther went out of his way to accomodate us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plek.

Gasvry en die vriendelike personeel was baie behulpsaam. Area was tops en mooi skoon, het lekker gebly en was lekker ontspannend.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon K - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Absolute wonderlike omgewing en die fasiliteite is uitstaande.

Die ligging/omgewing van Coral Tree Inn is uitstaande. Die kamers is absoluut netjies en goed toegerus. Dit is heerlik stil. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die bewoners in die omgewing is besonder vriendelik. Coral Tree Inn is geleë naby groot inkopiesentrums en heerlike restaurant. Parkeerarea is beperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette P - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige gastehuis met vriendelike diens.

Sien julle beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karolien C - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karolien C
Saam met vriende

Fantastiese diens!

Het selfs beter kamers gekry omdat dit 'n spesiale geleentheid was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets baie besonders. Uitstekende kos uit die boonste rakke en baie smaakvol voorgesit.

Ons sal met die volgende geleentheid weer tuis gaan by Coral Tree Inn. Hulle is baie gasvry en sentraal geleë. Baie dankie vir die uistekende diens!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Korannaberg Pad, , Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2caa25d5219ab2fea29c8232ce90e599ddff3f128d007400365c53412cbbd489db64d7cdb6ba9ec0dd274f86b6e6c4a3e97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 69 Korannaberg Road Waterkloof Heights 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.794745 28.251912
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem