Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Wood

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Coral Wood
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jackie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B

Excellent overnight accommodation.

Lovely, modern, clean rooms with ample and safe parking. Great location, friendly host, and even breakfast plates ready in the fridge. Would recommend it to anyone. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen B
Saam met vriende

Goed geleë, modern en bied alles wat jy nodig het vir 'n great ervaring.

Coral wood is goed geleë. Dit bied 'n moderne gevoel en uitstekende ervaring. Die geriewe is baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, gerieflik, netjies.

Heerlikste ontbyt in ons yskas elke dag, ordentlike koffie! Ruim en skoon. Aan te beveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Gesin met tieners

Pragtig, modern, gerieflik, goeie koffie!

Ons was 'n paar ma's saam met seuns op 'n interskole sporttoer. Kan Coral Wood ongetwyfeld aanbeveel. Puik diens, puik koffie en heerlike kontinentale ontbyt as bonus. Beste wat ek nog in Oos-Londen beleef het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinton B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton B
Gesin met tieners

Ongelooflike ervaring. Alles wat jy sou kon verwag en nog meer. Sal nooit weer iewers anders bly nie.

Dit is 'n ongelooflike plek om te bly. Daar is sorgvuldig oor als gedink en die foto's op die web laat nie reg geskiet aan die plek nie. As ek enige iets kon verander sou ek lugreëling aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jc G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jc G
Besigheidsreis

Very pleasant, value for money.

A full breakfast option could be nice, especially in winter months.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galway-weg 45, Nahoon, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87dc2a0ad13840adf71c1be928024b575be37f709dc047c09dab34e40e5fe6b2744fcf645e000a253b6403674ddda81a6dd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 45 Galway Road Nahoon 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9893547 27.9389733