Corgi House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Corgi Guest House bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis in Randburg, Johannesburg. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en het 24 uur-sekuriteit.

Verblyf word in 5 gastekamers gebied wat elk hul eie badkamer het. Elke gastekamer het tee- en koffemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Party kamers het 'n sitarea. WiFi word voorsien.

Daar is 'n swembad, braai-area, veilige parkeerplek en wasgoeddienste.

Corgi House is 27 km vanaf die FNB Stadion, 2,4 km vanaf Northriding Square en 17,6 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Corgi House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za