We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Cormorant House | LekkeSlaap
+25

Cormorant House

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir Cormorant House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Charlene M - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M

Wat jy sien is wat jy kry. Baie netjiese plekkie.

WiFi kan net bietjie verbeter word. Andesins geen probleme.

Cormorant House se terugvoer

Thanks for taking the time to do the review
We are grateful that your stay with us was a pleasant experience
We have fiber WiFi which is according to the service provider their best


Cormorant House
Charlene M - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M

Uitstekend.

Foutlose plekkie. Pragtige see-uitsig.

Cormorant House se terugvoer

Thank you for taking time to do the review.
We are grateful that your stay was pleasant.

Cormorant House
Miranda C - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Was rustig en het lieflike weer gehad.

Cormorant House se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd gemaak het om n resensie aan die Cormorant House toe te ken.
As u die verblyf aangenaam gevind het, is ons bly want 'n mens het tyd nodig om rus en stilte te vind.

Cormorant House
Pieter S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil en my tipe verblyf.

Dit was n baie lekker blyplek met die nodige geriewe om jou verblyf aangenaam te maak.

Cormorant House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie wat u aan die Cormorant House toegeken ons stel dit hoog op die prys
As u die veblyf goedgevind het, is ons bly dat u weer kon rus en kalmte vind weg van die stad se lawaai

Cormorant House
Dj S - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj S

Uitstekend.

Skoon en netjiese kamer, vriendelike personeel en mooiste uitsig. Veilige parkering en sekuriteit.

Cormorant House se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe verslag oor u verblyf by die Cormorant House ons is baie bly jul het lekker gebly en u is meer as welkom om weer by ons te kom bly.

Cormorant House
Robert W - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert W
Gesin met klein kinders

Beste in Luderitz.

Baie vriendelike mense, ruim skoon netjiese eenhede met pragtige see uitsig, veilig, baie goed.

Cormorant House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie aan die Cormorant House Span.
Ons stel dit hoog op die prys.
U was ook 'n uitstekende gas en dit was 'n groot plesier om u te huisves.

Cormorant House
George G - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George G
Saam met vriende

Uitstekende ligging en baie gasvrye mense.

Baie mooi ligging. Het regtig lekker gekuier.

Cormorant House se terugvoer

Thank you very much we highly value your review.
You were also a very nice and friendly guest to accommodate.
We are grateful that you choose to stay with us.

Cormorant House
Marli V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig wat jou asem wegslaan!

Ons het heerlik gebly by Cormorant House. Kamers is baie goed ingerig met al die nodigste! Die uitsig was egter die hoogtepunt van ons verblyf!

Cormorant House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie wat u aan die Cormorant House toegeken het dit word hoog op prys gestel.
Dit is ook n voorreg was ook n voorreg om hier as gas te he.
Soos aangedui dat u die verblyf geniet het, is ons ook dankbaar dat u die Cormorant House as veblyf gekies het.

Cormorant House
Reinhard D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekende verblyf en die uitsig is onverbeterlik.

Die sonsondergang oor die see was asemrowend. Die kamer, bed en braai geriewe is uitstekend.

Cormorant House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie wat u die Cormorant toegeken het ons waardeer dit baie
Dit was ook n voorreg om u as gas hier te he

Cormorant House
Jacobus D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Heerlik gebly.

Die gastehuis se ligging is perfek. Ons het die uitsig geniet en braaikamer is baie netjies en ruim.

Cormorant House se terugvoer

Baie dankie vir die oorsig van die graderings skaal waarop u ons gradeer. Enige voorstel hoe om sekuriteit op te skerp dat u gemaklik is, sal waardeer word.

Cormorant House
Helen G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boeke! Fantasties. Asemrowend. Amazing.

Cormorant het al ons verwagtinge oortref. Fantastiese akkommodasie.

Cormorant House se terugvoer

Dit was ook 'n groot plesier om u as gas te huisves.
Dit was goed om u te kon ontmoet as 'n persoon.

Cormorant House
Hendrik L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en moderne blyplek. Lieflike uitsig. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Dit was heerlik om in Cormorant House te bly. Die eenhede is baie gerieflik en goed toegerus met lieflikste see-uitsig. Baie lekker gebly.

Cormorant House se terugvoer

Baie dankie vir u verslag, ons stel dit hoog op die prys.
Dit was 'n ook 'n plesier om u as ons gas hier te kon huisves.

Cormorant House
Elzette D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette D
Gesin met klein kinders

Fantastiese akkommodasie!

Alles was so skoon en netjies. Alles wat jy benodig vir jou verblyf. Vriendelike personeel en fantastiese uitsig.

Cormorant House se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike kommentaar ons stel dit hoog op prys.
Dit was ook n groot plesier om u as n gas by Die Cormorant House te huisves.

Cormorant House
Nettie D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nettie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangenaam.

Nader aan die see kan jy nie kry. Pragtig gemeubeleer. Alles wat jy nodig het is daar. Ek sal beslis weer daarheen gaan. Hoogs aanbeveelbaar.

Cormorant House se terugvoer

Baie dankie vir u verslag ons waardeer u vriendelike kommentaar.
U was ook n aangename gas om na om te sien en ons hoop u sal weer hier kom bly.

Cormorant House
Mike C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike C

Perfekte uitsig oor die strandmeer en baai.

Lieflike, ruim woonstel met 'n mooi uitsig, goeie sekuriteit en luukse afwerkings.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect view of the lagoon and bay.

Lovely spacious apartment with great view, good security and luxury finishes.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cormorant House se terugvoer

Thank you very much for the review we highly value your comments. It was also having you as our guest we hope that you will come and stay with us again.

Cormorant House
Julius S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Waarde vir geld!

Cormorant House se terugvoer

Baie dankie ons stel u verslag hoog op prys en ons waardeer dit.
Dit help ons om ons standaarde nog te verbeter en hoog te hou.
Dit was ook n groot plesier om u as gas hier te kon he.

Cormorant House
Elsabe K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik netjies en pragtige see-uitsig.

Sal Cormorant ten alle tye aanbeveel. Gaan hulle beslis volgende jaar weer gebruik.

Cormorant House se terugvoer

Baie dankie u verslag word hoog op prys gestel.
Dit motiveer ons om ons standaarde hoog te hou en nog daarop te verbeter.
Dit was ook n voorreg om u as gas te kon huisves .

Cormorant House
Raymond L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die beste in Namibia.

Vriendelike ontvangs, baie goed toegeruste eenheid, veiligheidswag aan dien 24 uur, definitief een van die beter plekke waar ons gebly het.

Cormorant House se terugvoer

Baie dankie dat u ons gas was dit was 'n plesier om u te kon huisves -Caroline

Cormorant House
Sw V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sw V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die feit dat dit letterlik op die see is, is die beste ding.

Ons het heerlik gebly. Dit was skoon, netjies en baie veilig. Ek sal dit aanbeveel vir almal.

Cormorant House se terugvoer

Goeie dag Sw,

Baie dankie vir die review. Dit was goed om julle te ontvang ons is bly dat julle lekker gebly het en hoop om julle weer te sien.
Groete
Alma

Cormorant House
Jaco D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad om daar te bly, die eenheid was regtig skoon en die personeel was lekker en vriendelik. Ons sal terugkeer vir nog 'n besoek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic.

We had a wonderful time staying there, the unit was really clean and the staff were lovely and friendly, we will return for another visit.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cormorant House se terugvoer

Thank you it was really a pleasure to host you. Hope to see you again.

Cormorant House
Helen F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Netjies, skoon en stylvol ingerig. Pragtige uitsig oor die see. Naby die dorp. Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal dit aanbeveel.

Cormorant House se terugvoer

Thank you it was really a pleasure to host you. Hope to see you again.

Cormorant House
Bernd F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernd F
Saam met vriende

10 uit 10

Uitstekende plek, beste uitsig ─ 10 uit 10.

Cormorant House se terugvoer

Bernd, baie dankie vir u positiewe kommentaar wat u gelewer het oor die Cormorant House ons waardeer dit baie.
U was ook n baie vriendelike gas dit was die grootste voorreg en plesier gewees om u tot diens te wees.
Vriendelike groete,
Caroline

Cormorant House
John B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld by wyse van uitleg van kamers en ongelooflike uitsig op die see.

Is verras deur netjies uitleg. Kamers bied ongelooflike uitsig op die see. Kamers verleen natuurlike lig en lug. Was beïndruk met die braaigeriewe saam met lekker gesellige kuierkamer. Veilige parkering en vriendelik behulpsaam sekuriteit. Word vriendelik ontvang deur ontvangs dame. Baie goeie waarde vir geld en sal dit as oorslaappunt gebruik met reise tussen Namibië en Kaap.

Cormorant House se terugvoer

Baie dankie dit was 'n groot plesier om u te kon huisves.
Ons vertrou dat ons u tot diens sal wees as u weer hier gaan oorslaap.

Cormorant House
Ronel G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Gesin met tieners

Die beste waarde vir geld.

Dit is 'n baie netjiese, moderne gastehuis met die mooiste uitsig. Als is skoon en gemaklik. Beveel dit sterk aan!

Cormorant House se terugvoer

Thank you it was a pleasure hosting you.

Cormorant House
Nadia B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Gesin met tieners

Fantasties en pragtig. Baie dankie, Alma.

Fantasties en pragtige uitsig.

Fritz V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz V
Gesin met tieners

Puik, puik.

Baie lekker en gemaklik. Veilig en goed geleë.

CHRIS B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
CHRIS B
Saam met vriende

Skitterend! Die netjieste selfsorg-eenheid waarin ons nog ooit gebly het.

Ons was verstom oor die netheid, die vriendelikheid en hulpvaardigheid van die personeel, die keurige meublement en toerusting en bowenal die ligging. As jy selfsorg in Luderitz wil doen moet Cormorant House sonder twyfel jou eerste keuse wees. Puik!

Cormorant House se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Ons hoop ons sien julle weer.

Cormorant House
Friedrich Dirk F - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich Dirk F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig, baie skoon en met uitstekende gesmaak ingerig!

Baie mooi plek om te bly.

Cormorant House se terugvoer

Dankie Inge dit was ook baie aangenaam om julle te ontvang. Ons hoop ons sien julle weer.
Groete
Alma

Cormorant House
Hannelie B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ondervinding gewees.

Jammer daar was probleme met die internet gewees.

Jacus P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacus P
Gesin met tieners

Ideale rusplek in Luderitz vir 'n gesin.

Vertrek is ruim, gerieflik en goed toegerus. Ligging buite sakegebied, maar na genoeg aan alles is ideaal.

Cormorant House se terugvoer

Dankie, dit was goed om julle te ontvang. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Alma

Cormorant House
Linda K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K
Saam met vriende

Pragtige uitsig en lekker uitgerig, ons het heerlik gebly.

Ons is 'n groep van 4 volwassenes, 3 jong volwassenes en 'n 6 jarige gewees en het ons verblyf by Cormorant onsettend geniet. Ons het twee aande daar oorgebly. Die uitsig is onverbeterlik en die eenhede is baie goed toegerus. Ons het absoluut niks gekort nie. Ons het ook heerlik gebraai in die pragtige braaikamer. Knap gedaan Cormorant House.

Cormorant House se terugvoer

Dankie dit was ook lekker om julle te ontvang. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Alma

Cormorant House
Mark P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P
Saam met vriende

Amazing location. Well appointed, clean, comfortable unit with the most beautiful view. Very friendly staff.

If you are going to Lüderitz this is the place to stay.

Cormorant House se terugvoer

It has been a pleasure to accommodate you. You were excellent guests. Hope to see you again.
Regards,
Alma

Cormorant House
Riaan V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met vriende

Dis net die plek om in Luderitz te bly.

Dis seker die naaste aan die perfekte selfsorgveblyf wat ek al teëgekom het. Alles is skoon, dis smaakvol versier, alle toerusting werk, die uitsig is onverbeterlik en die personeel gaan uit hul pad om jou by te staan met enige versoek. Dankie Sonja, dit was heerlik om by julle oor te bly.

Cormorant House se terugvoer

Ek is bly julle het julle verblyf geniet. Baie dankie. Hoop om julle weer eendag te sien.

Baie groete
Alma

Cormorant House
Henning B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning B
Saam met vriende

We thoroughly enjoyed our stay at this well located, spacious and properly equipped accommodation.

The rooms were absolutely spotless, spacious and well equipped. Extremely well located with sea views and 24-hour security on site.

Charles B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike eerste maal in Luderitz.

Ons verblyf by Cormorant was baie gerieflik. 'n Pragtige, skoon, ruim, gerieflike spasie met ongelooflike uitsig. Die weer was ook perfek en ons het die balkon tot die uiterste benut en geniet.

Cormorant House se terugvoer

Beste Elize,

Baie dankie, dit was lekker om julle te ontvang. Hoop om julle weer te sien!

Groete,
Alma

Cormorant House
Hein O - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie met die mees ongelooflike uitsig.

Cormorant is seker die plek waar ons die beste uitsig gehad het. Die kamers is ook goed toegerus, is nuut en baie skoon. Daar is 'n aparte braaikamer (ook met uitsig!) met reeds gepakte braaie. Kan die plek baie aanbeveel.

Cormorant House se terugvoer

Goeie dag Hein,

Baie dankie dat julle by ons gebly het .Dit was n voorreg om julle te akkomodeer. Hoop ons sien julle weer

Groete
Alma

Cormorant House
Jacques V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met vriende

Perfekte ligging. Wonderlike uitsig. Sentraal.

Sien sterre.

Cormorant House se terugvoer

Goeie dag Jacques,

Baie dankie vir die rewiew. Dit was a plesier om julle te ontvang en sal n voorreg weer om julle weer te sien.

Groete
Alma

Cormorant House
Kobie K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig, rustig en ongelooflike uitsig!

Baie netjies en baie goeie diens. Die plek vertoon baie netjies en nuut. Ons het heerlik gebly en sal dit 100% aanbeveel. Die uitsig is 'n absolute bonus!

Cormorant House se terugvoer

Dankie
Dit was n plesier om julle te ontvang. Ons hoop ons sien julle weer.
Baie groete
Alma

Cormorant House
Madalene L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madalene L
Saam met vriende

Skoon, netjiese, moderne verblyf met 'n asemrowende uitsig.

Ongelooflik mooi en netjies.

Cormorant House se terugvoer

Baie dankie, jul mooi resensie is vir my 'n aansporing. Ek kan dieselfde van julle vriendelikheid sê.

Cormorant House
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inselstraat, Lüderitz, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfkpde2StmNfSLEUu5PUIeMnD0wAfn79edSgUuen8WWQcJkpi6k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Insel Street Luderitz 0000 Karas 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.641649936203 15.151417911639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem