LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Corner Cottage | LekkeSlaap
+16

Corner Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Corner Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Theresa C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa C
Gesin met tieners

Gasvrou baie vriendelik, veilig, ruim en baie skoon. Verblyf goed toegerus met als.

Ons het baie lekker gebly. Kinders het WiFi geniet en ek kon selfs my wasgoed was. Alles was baie mooi skoon, netjies en veilig. Sal definitief weer daar wil bly met my volgende besoek na Bloemfontein.

Karina V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina V
Gesin met klein kinders

Great value for money.

Good location, only need to upgrade bathroom.

Le-anne J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-anne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely perfect!

We really enjoyed our stay. The apartment suited our needs perfectly. It has everything you need away from home. Nice and spacious. Thanks so much, Zylia and Weyers. We will definitely book with you again.

Veronica K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica K
Gesin met tieners

Was aangenaam verras deur die pragtige plekkie!

Na 'n lang dag op die pad was dis aangenaam om by Corner Cottage te arriveer and die oulikste "pophuis"-mooi plekkie te kry! Heerlik knus en warm. Alles was netjies en skoon. Ons kon net afpak en ontspan! Zylia was so vriendelik en behulpsaam te alle tye! Dankie! Sal definitief weer van julle gebruik maak.

Daniel G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel G
Gesin met klein kinders

Pleasant stay with very convenient location.

A very spacious home in a convenient location.

Aletta W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta W
Saam met vriende

Heerlik.

Ons het Corner Cottage bespreek vir verblyf tydens my seun se gradeplegtigheid. Ons is aangenaam verras! Dit is so lieflik uitgelê dat ek lus was om sommer daar vakansie te hou! Dit was veel meer as wat ons nodig gehad het. Ons het dit baie geniet. Dit is netjies, veilig, privaat, lieflik gemeubileer, met 'n lekker stoepie en braaiplek. Ons sal definitief weer daar kom bly as ons verblyf in Bloemfontein soek.

Theresa F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa F
Saam met vriende

Dit was 'n baie netjiese plekkie gewees.

Ek sal Corner Cottage aanbeveel. Die diens was vriendelik en die plekkie baie netjies en skoon gewees. Ek sal net voorstel dat daar gekyk word na 'n paar dinge wat nodig is om op te knap. Die voordeur kon ek nie sluit nie, dus het ons met 'n oop voordeur geslaap. Alhoewel daar 'n staaldeur was wat met 'n klein slotjie gesluit was. Van die blinders het nie gewerk nie. Andersins, is dit 'n puik plek en ek sal beslis weer daar bly.

Nadia B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Enkelreisiger

Uitstekende ligging vir Park Run toeriste aangesien dit 2.7 km van die Langenhoven Park Run is. Die ruim agtertuin is veilig vir honde en hierdie Park Run is toeganglik vir hulle.

'n Pragtige 2-slaapkamer dubbelverdieping huis met slaapplek vir 4 mense en wat troeteldiervriendelik is. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed; goeie kwaliteit matrasse. Oorgenoeg hangkas spasie en een kamer het ingeboude hoek lessenaar. Een badkamer met bad is en suite terwyl 2de badkamer 'n stort het. Toegerus met gratis WiFi en alarmstelsel. Platskerm-TV met DStv (alle kanale) in sitkamer met kaggel. Ten volle toegeruste kombuis met ruim ys-/vrieskas. Enkelmotorhuis is toeganklik deur huis. Heerlike agtertuin met onderdakstoep vanuit eetkamer met stoepmeubels en Weber. Agtertuin is 6 voet omhein om selfs groot honde te beveilig met genoeg speelplek vir kinders. Naby aan hoofweg geleë met winkels, vulstasies en restaurante in nabygeleë omgewing. Maak net seker van uitkloktyd, veral oor naweke. Ek het 'n Vrydagaand oornag en het beplan om 10:00 uit te wees (uitkloktyd as 12:00 aangedui). Toe ek egter om 07:40 terugkeer van my 07:00 wedloop, het die skoonmaker alreeds by die motorhek gewag en was nie van die 12:00 uitkloktyd bewus nie.

Deidre S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre S
Gesin met tieners

Fantasties. Baie rustige area en veilig.

Ons het baie lekker gebly. Sal dit beslis aanbeveel. Naby winkelsentrum, baie veilig en netjies. Ek definitief weer terug gaan as ek in Bloemfontein moet wees.

Truia N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truia N

Perfek!

Heerlik gebly. Als was perfek vir die bridal party.

Corner Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap. Ek is baie bly julle het dit geniet. Dankie dat julle Corner Cottage gekies het. Heerlike dag, Zylia

Corner Cottage
Yolandi V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie oulike plek. Sal dit aanbeveel vir almal wat plek soek om oor te slaap in Bloem.

Corner Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap. Ek is baie bly julle het dit geniet. Dankie dat julle Corner Cottage gekies het. Heerlike dag, Zylia

Corner Cottage
Hanlie P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P

Baie gerieflik, gasvrou stap die ekstra myl om verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Baie dankie!

Die huis was netjies en baie gerieflik ingerig. Die linne was kraakskoon en die matrasse slaap heerlik. Baie dankie Zylia, vir die sjerrie, biltong en die kaggelhout om die koue te verdryf! Ons het ons verblyf baie geniet en sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Corner Cottage's terugvoer

Baie dankie Hanlie. Ek is bly julle het lekker gebly. Dankie dat julle Corner Cottage gekies het.

Corner Cottage
Sulette C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulette C
Gesin met tieners

Lieflike plek!

Groot eenheid met baie spasie vir 'n gesin, 2 badkamers 'n bonus en regtig 'n baie lekker plek om in te bly! Die cottage word hoog aanbeveel! Baie netjies, goed toegerus en DStv Explorer was 'n ekstra bonus! Baie dankie!

Corner Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer Sulette. Hoop om julle weer te sien. Dankie dat julle Corner Cottage gekies het.

Corner Cottage
Dix E - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dix E
Saam met vriende

Uitstekende en vriendelike diens! Nog nooit so aangename plek beleef nie.

Eienaar is vreeslik behulpsaam en besorg. Maak die verblyf besonders gemaklik en 'n groot plesier. Sal elke keer as ek Bloem besoek daar bly. Tien uit tien! Vreeslik baie dankie.

Corner Cottage's terugvoer

Dankie Dix!!

Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Corner Cottage
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A CM van der Heever-straat 8, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4YjMwYzJhLTk1NzktNGI1Zi1hZTlmLTk5ZGFkYjg1YzgzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 8 A CM van den Heever Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.08562186323 26.158899894304
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!