LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Corner Studio | LekkeSlaap
+12

Corner Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel-straat 3, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Corner Studio bied veilige, gehalteverblyf vir 2 gaste in die Strand. Die eenheid is op die eienaar se erf, maar het 'n aparte ingang. Daar is ook direkte toegang van die parkeerplek in die motorhuis na die ingang tot die eenheid. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede en dis stapafstand van die swemstrand.

Die eenheid beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n koningingrootte-bed en kombuisie. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en basiese breekware vir selfsorg. 'n TV met volledige DStv sowel as WiFi is ingesluit.

Corner Studio het 'n klein, privaat binnehof, maar geen braaigeriewe nie. Daar is veilige parkeerplek vir slegs 1 voertuig. Die perseel is nie geskik vir enige funksies of partytjies nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Corner Studio sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Drankies ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Corner Studio
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Van der Stel-straat 3, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Corner Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel-straat 3, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA318d479cec2c50ac361742fc11ee12539a15f2bc1c31c914af0473d827c879b85b456b2fb609a892112110d5a3daedb0feed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag(plek vir 2) 7 5 1 5 3 Van der Stel Street Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -34.106829207366 18.822922065718
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!