Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Corner Cottages

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Young-weg 35, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Corner Cottages is in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied verblyf in gerieflike eenhede op die grondverdieping.

Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en bied 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Elke eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi. Die Studio is ongeveer 15 m² groot en die Sakpas Dubbelkamer is ongeveer 12 m² groot.

Die eenhede het elkeen 'n privaat ingang en lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n gemeenskaplike kombuis. Gaste het toegang tot die swembad en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Vuurmaakhout is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Neem kennis dat die eienaars saam met hul honde op die perseel woon, maar heeltemal apart van die eenhede is.

Corner Cottage is net 1 km van Gqeberha (Port Elizabeth) se gholfklub af en bied verskeie doendinge soos duik, branderplankry, voetslaan, 4x4-roetes en besienswaardighede in die omtrek waaronder die Voëleiland-vuurtoring, die Joodse Pionier Gedenkmuseum en vele meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir Corner Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Young-weg 35, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Corner Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Young-weg 35, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArBRw8vv39B7paiL7zL3dDdSljbLgfAPVcLDz16VeKYSH8Q1RH5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 35 Young Road Mill Park 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.962229966897 25.586997732484