Corner House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watsoniastraat 12a, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Corner House is in die hartjie van Paradise, 'n woonbuurt in Knysna, eb spog met 'n fantastiese uitsig oor die Knysna-strandmeer.
Vir beurtkrag is daar 'n omsetter wat die TV, WiFi en 'n lampie kan aandryf. Al die slaapkamerligte is herlaaibaar en daar is 'n gasstoof en genoeg hout vir braai. Noodligte word ook voorsien.
Dié selfsorg-eiendom beskik oor 3 slaapkamers wat elk pragtig in neutrale kleure versier is en spog met ruim leefareas.
Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n slaapbank in die sitarea wat 'n kind kan akkommodeer.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea met sitplek vir 8 en 'n sitarea met 'n TV. Daar is ook 'n tweede sitarea met 'n kaggel.
Die leefarea lei na 'n ruim kuierarea buite met buitemeubels, 'n gasbraai en 'n etenstafel met bankies. Daar is ook 'n swembad, sonstoele, braaigeriewe en WiFi.
Gaste kan warm of koue drankies op die stoep geniet terwyl hulle die uitsigte bewonder.
Die verblyf het ook 'n omsetter wat die WiFi, TV en lampe aanhou in die geval van beurtkrag. Elke slaapkamer het herlaaibare lampies wat gedurende beurtkrag werk. Daar is ook 'n gasstofie en 'n houtkaggel.
Die huis is naby Simola Golf & Country Estate, Pezula Gholfklub en die betowerende Knysnawoud en strande.
Slaapplek
’n Bespreking by Corner House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Watsoniastraat 12a, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Corner House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watsoniastraat 12a, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom