Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Corner House Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bulbring-weg 11, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Corner House Accommodation is ideaal geleë in die kuswoonbuurt, Summerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth), slegs 1,5 km van die strand af en na aan die Boardwalk Casino and Entertainment Centre, filmteaters, restaurante, winkelsentrums, NMMU, 'n gholfbaan, en net 5 minute van die lughawe af. 'n Groot gerieflikheidswinkel, talle kitskosplekke en OTM's is ook stapafstand van ons af.

Al die eenhede is losstaande van die hoofhuis en heeltemal privaat. Elke eenheid het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n privaat en suite-badkamer met stort (geen bad), 'n kombuisie, DStv, privaat ingang en veilige parkering van die straat af. Die gesinseenheid het 2 aparte slaapkamers. Daar is ook braaigeriewe. Ons DStv-pakket sluit filmkanale, al die sportkanale, M-Net en KykNet in.

Corner House Accommodation bied hartlike gasvryheid, vriendelike diens en 'n goeie nagrus aan reisigers, sakelui, sportentoesiaste en vakansiegangers. Ons billike tariewe sal verseker dat jy 'n goeie nagrus geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 30 resensies vir Corner House Accommodation
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Bulbring-weg 11, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Corner House Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bulbring-weg 11, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1MWI2NGUwLTI3NGQtNDcyYS1hZjA0LTExMmQ2OTgzNzQ2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 11 Bulbring Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.994758478126 25.649773077609