Kuruman Akkommodasie by Cornerstone Guest House | LekkeSlaap
+14

Cornerstone Guest House

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Hibiscus Straat, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R840 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cornerstone is 'n lieflike gastehuis in 'n rustige buurt in Kuruman. Dit skuil in die hartjie van die Kalahari. Kuruman is prentjiemooi met 'n unieke skoonheid.

Verblyf word gebied in 4 kamers. Elke kamer is geskik vir 1 gas of 'n paartjie. Kamergeriewe sluit gemaklike beddens, 'n kombuisie en satelliet-TV in.

Geriewe op die perseel sluit 24 uur-ontvangs, wasgoeddiens, daaglikse kamerdiens en veilige parkeerplek in.

Billy Duvenhage Natuurreservaat is net 2 km ver op die Kathu-pad en is die tuiste van verskeie wild en voëlspesies, maar dit laat nie visvang toe nie om bedreigde spesies te beskerm. Die wêreldbekende Kgalagadi Gemsbokpark begin in die Kalahari, wat 'n pragtige ervaring op 3,6 miljoen hektaar woestyn bied.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Cornerstone Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 27 Hibiscus Straat, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink Cornerstone Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Hibiscus Straat, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmNTc3YjU2LThmMjgtNGFhNS05YzViLTZjYzg1OGUyMDEzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 27 Hibiscus Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -27.442865 23.434124
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za