Corona del Mar

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Corona del Mar bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-vakansiewoonstel in die Corona Del Mar-kompleks in Uvongo. Dié kompleks is net 350 m van Uvongo se strand af en bied toegang tot winkels en restaurante.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea en -eetarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en die leefarea het 'n etenstafel en stoele en 'n gemaklike sitarea met 'n TV. Daar is 'n DStv-koppelpunt en gaste moet net hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Die kompleks het 'n kuierarea met 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe wat tot gaste se beskikking is. Daar is gedeeltelike uitsig oor die see in die verte.

Slaapplek

'n Bespreking by Corona del Mar sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Corona Del Mar gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R599 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false