LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Coronata20 B&B | LekkeSlaap
+16

Coronata20 B&B

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Coronata20 B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Alet M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet M
Enkelreisiger

360°-draai in 3 dae. Sal verblyf aanbeveel.

Sal enige tyd weer daar bespreek. Gasvrou, baie vriendelik en behulpsaam.

Chantal H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal H
Besigheidsreis

Sal verseker weer daar bly.

Baie goeie geleë plek. Ongelooflike mooi ligging. Gemaklik en baie vriendelik ontvang. Alles wat mens nodig het. Sal vir seker weer daar bly. Voel veilig en gemaklik.

Coronata20 B&B's terugvoer

Hi Chantal

Baie dankie vir die moeite wat jy geneem het om Coronata 20 so goed te beskryf. Ons hoop om jou sommer gou weer te ontvang!

Groete
Linda

Coronata20 B&B
Wiets R - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiets R
Besigheidsreis

Vriendelik, netjies en privaat.

Baie vriendelik ontvang. Die blyplek was volledig toegerus, netjies en veilig. Het privaatheid geniet en die ontbyt was heerlik.

Coronata20 B&B's terugvoer

Beste Wiets,

Dankie vir jou vriendelike kommentaar van ons gastehuis. Dit was my plesier om jou te huisves. Sterkte met jul gastehuis ook!

Coronata20 B&B
Christiaan S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan S
Enkelreisiger

Baie gasvry, netjiese kamers, ontbyt is heerlik.

'n Baie netjiese gastehuis. Die kamers is gerieflik en skoon. Die gasvryheid was fantasties, die ontbyt is uit die boonste rakke. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Coronata20 B&B's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering ten opsigte van jou kuier by ons, Christiaan. Dit was vir ons net so lekker om jou hier te kon verwelkom. Ons sien uit na 'n volgende kuier!

Coronata20 B&B
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coronatastraat 20, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxM2U5ZjhiLTUzZmItNDdlOC1iNDcyLThiMzIzMDg0ZmNiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 20 Coronata street Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9630579 18.854722
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!