Coronation Avenue

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Coronation Avenue is 'n selfsorghuis in die middel van Somerset-Wes net buite Kaapstad. Die huis is ideaal vir 'n gerieflike vakansie of vir sakereisigers.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ekstra gastetoilet, 'n kombuis en 'n aparte sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Al die badkamers het storte.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n koffiemasjien toegerus. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Al die kamers het lugversorging. Daar is WiFi en 'n basiese DStv-pakket beskikbaar.

Buite die eenheid is daar 'n onderdakstoep, braai-area en 'n groot grasperk. Daar is veilige parkeerplek vir 4 voertuie. Die eiendom het 'n afstandbeheerde hek, elektriese heining en 'n alarmstelsel wat gemonitor word.

Slaapplek

'n Bespreking by Coronation Avenue sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Spaans

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Coronation Avenue gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false