Pretoria SSB Akkommodasie by Corporate Accommodation | LekkeSlaap
+7

Corporate Accommodation

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farendenstraat 371, Arcadia, Pretoria, 0028, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Corporate Accommodation is in Arcadia in Pretoria geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit hospitale, winkelsentrums, geskiedkundige geboue soos die Uniegebou, Groenkloof Natuurreservaat, Brooklyn Mall en die Loftus Versveldstadion in.

Die verblyf bestaan uit 3 en suite-kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Al die kamers het TV's.

Die gastehuis het pendeldienste, braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Maaltye en DStv-kanale in die kamer is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

1.8 uit 5van 1 resensie vir Corporate Accommodation
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • Farendenstraat 371, Arcadia, Pretoria, 0028, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farendenstraat 371, Arcadia, Pretoria, 0028, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeTaKapzcVjUV5GUSADvKFkVwcREmSOXCPHlfqezuvB6nLtrqXa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 2 371 Farenden Street Arcadia 0028 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.749496 28.220226
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za